Page 1 of 2
DIY Canopy
Posted: 07 Dec 2010 13:13
by stinger
Re: DIY Canopy
Posted: 07 Dec 2010 13:29
by Peter Connan
Baie netjies, goed gedaan.
Net gou 'n vraag of twee:
Hoeveel mense is jou swaer se gesin? Waar slaap hulle (daktente of grondtente)? Is daar iewers 'n yskas, tafel en wasbak in?
Dankie
Peter
Re: DIY Canopy
Posted: 07 Dec 2010 13:34
by stinger
Re: DIY Canopy
Posted: 07 Dec 2010 13:48
by Rudolph
Hi Stinger,
Voorwaar baie netjies gedoen, uitstekend!!!
Re: DIY Canopy
Posted: 07 Dec 2010 13:48
by Peter Connan
Voorwaar baie netjies

Re: DIY Canopy
Posted: 07 Dec 2010 15:22
by Peter Connan
Jammer Louis, as ek mag vra?
Hoeveel het hierdie uitblinkertjie gekos, en ook waar kry jy jou skarniere, knippe, laaiglyers ens?
Dankie
Peter
Re: DIY Canopy
Posted: 07 Dec 2010 22:39
by Stefan
deksels netjies man!

Re: DIY Canopy
Posted: 08 Dec 2010 11:18
by JG Shields
Baie netjies! Hierdie man het beslis eers gedink en toe gebou.
Re: DIY Canopy
Posted: 08 Dec 2010 12:26
by stinger
Hi Peter
Die canopy het so R6500 gekos en die pak-sisteem so R4000 wat 'n paar extras ook insluit.Die skaniere en slotte het ek by Mc Naughtans in Johannesburg gekoop want hulle is heelwat goedkoper as Silverton Canopy centre in Pretoria.
Groete
Re: DIY Canopy
Posted: 08 Dec 2010 13:33
by Peter Connan
Dankie Louis