Page 1 of 2
What inverter to buy
Posted: 01 Dec 2010 15:18
by Jules
Hello all
Watse inverter moet mens koop, ek het nou al uitgevind ten minste n 500W. Ek wil die volgende doen, kamera en laptop batterye laai en LED liggies in my tent/karavaan brand.
Koos, Jubane hier langs my verkoop n inverter wat dan ook n ingeboude battery charger het, charge teen 10A ?? 500W maar prys is so oor die R1000 pulas. Midas verkoop n 800W Autogear wat net n plein inverter is vir R 600.??
Monteer mens dit dan permanent in jou voertuig?
Shalom
Jules
Re: What inverter to buy
Posted: 01 Dec 2010 17:03
by Herrie
Ek het 'n 1000W ( max 2000w) inverter in Ungili en ek hardloop my 220V vrieskas ook van hom af.
Re: What inverter to buy
Posted: 01 Dec 2010 20:31
by Family_Dog
Jules, a 300W Inverter is more than sufficient for Cell Phone chargers and a Laptop. Run the LEDS of 112v rather.
Renzo at
www.bushpower.co.za is very helpful in matters like this.
-F_D
Re: What inverter to buy
Posted: 02 Dec 2010 08:31
by KOOS BEST
Jules, vir wat jy wil he is 300w oor as genoeg.
Ek het n 300w en dit op Bid or Buy gekoop vir R 200.00
Onthou een ding , hoe groter die inverter hoe meer krag gebruik jy.Maw n 1000w inverter gebruik BAIE meer krag van jou battery om n kamera te laai as n 200 w bv.Selfs al gaan hul in rus mode , gebruik jy onnodig meer krag met n groot inverter.
Installasie, in n spesifikeke , voertuig, ek het n hout boksie gemaak en kan hom enige plek gebruik, herlaai soms kamera, selfoon en laptop sommer so in die ry altyd.
En die goed laai baie vinnig.
Groetnis
Re: What inverter to buy
Posted: 02 Dec 2010 08:43
by Jules
Baie dankie manne, hoe bepaal mens hoeveel watts gaan n laptop nodig hĂȘ om te charge.
Shalom
Re: What inverter to buy
Posted: 02 Dec 2010 10:07
by Stefan
Hi Jules,
Kyk onder die power supply.
Myne het die volgende inligting: (sonder die chinese karakterjies)
Model: HP-Axxxxxxxx
Input: 100-240V - 1.7A 50-60Hz
Output: 19V - 3.42A 65W <------ dit is waarvoor jy soek
As jy 'n veiligheidsfaktor van 3 gebruik beteken dit 'n inverter van 195W sal genoeg wees (vir hierdie spesifieke model)
Beste groete,
Re: What inverter to buy
Posted: 02 Dec 2010 10:20
by JG Shields
Jules, ek hoor die argumente van "soveel is genoeg". Ek verskil tog ietwat daarvan. Eerstens is dit die mens se natuur om groter te wil gaan sodra jy eers begin het. Dis dieselfde met die inverter. Dit begin by 'n selfoon en 'n kamera....maar dis nie waar dit gaan eindig nie. Sy aanwending raak al hoe handiger.
Ek het 'n 2400W by Farm City vir R1200 gekoop. Getrou aan my meerdoelige opset is my inverter mobiel en prop hy met 'n Anderson prop in my 2e battery se kabel in wat agter in die bagasie area le. Indien my 2e battery daar staan en die is ingeprop, dan prop hy by die 2e battery in. Indien my 2e battery iewers elders bv in my tent staan, dan toer hy weer saam daarheen.
Koos, my begrip van krag toevoer na die inverter is dat die toevoer vanaf die alternator = die aanvraag uit die inverter van jou apparaat. Maw, indien jy slegs 100W vra, lewer die stelsel slegs 100W. Indien jy 500W vra lewer die stelsel 500W, ongeag of dit 'n 500W of 'n 2000W inverter is. Die enigste verskil tussen die 500W en die 2000W is dat die 2000W vir jou die 2000W gaan lewer indien jy dit soek. In daai geval sal die lewering vanaf die alternator baie hoog wees. Ek weet egter nie wat die kwessie sou wees nie aangesien die alternator tog loop met getroue ou petrol of diesel, ongeag. Indien jy wel vanaf 'n statiese battery 'n inverter loop, dan verander die prentjie baie vinnig en moet mens sekerlik baie versigtig te werk gaan indien jy vanaand nog ligte ook wil brand.
Nietemin...raai wat doen ek vanaand? Ek gaan die krag toevoer na my inverter meet met verskillende apparate daaraan gekoppel.
Re: What inverter to buy
Posted: 02 Dec 2010 11:05
by Jules
JG laat weet ons wat is jou resultate, ek wil nie my yskas daarvan haarloop nie.
Tanks Stefan ek sal laat my dogter bietjie kyk wat lees die Output op haar laptop
Shalom
Re: What inverter to buy
Posted: 02 Dec 2010 16:17
by KOOS BEST
Hi.
JG , ek weet self nie hoe werk dit nie maar daar is genoeg info op die net oor die kragverbruik. Juis oor ouens wat 2000w inverteres gebruik en slegs n 100w nodig het. Die feit is uit daai syfers , hoe groter die inverter hoe meer brood nodige onnodige krag gebruik mens om iets te laai soos wat Jules wil doen.
Ek sal daai syfer sweer opsoek , en probeer plaas.
Ek verstaan die rede BIGGER IS BETTER , maar as jy battery krag wil spaar , moet mens kyk na die mees effektiefste maniere.
Soos nou huidiglik waarin die Nat. Luna laai sisteem as baie ondoeltreffend voorkom ivg met die nuutste metode van dc2dc battery laaiers direk vanf n primere batttery na die aux. battery toe.
Jules jy kan jou yskas hardloop van n 350 w inverter, maar hoekom wil jy, jy het mos n 12v yskas.
Jules glo my vir laptop en kameras , kan jy meer as 50%v ekstra kapasiteit he op n 350w inverter.
Re: What inverter to buy
Posted: 02 Dec 2010 16:32
by KOOS BEST
Three power inverters were tested to measure the DC power usage when no AC Power was being used. In other words this is wasted power while on but not in use. All of the inverters were purchased from
http://www.harborfreight.com/. Search on the Item number to find them.
91813-2VGA
Chicago Electric Power Tools 60 WATT CONTINUOUS/100 WATT SURGE PLUG-IN POWER INVERTER $13.99
Measured 1.46 watts usage at no load or at 60 watts about 2.45 percent wasted power.
92708-4VGA
Chicago Electric Power Systems 400W/800W MODIFIED SINEWAVE POWER INVERTER $39.99
Measured 5.2 watts usage at no load or at 400 watts about 1.3 percent wasted power.
91848-7VGA
Chicago Electric Power Systems 700 WATT CONTINUOUS/1800 WATT SURGE POWER INVERTER $89.99
Measured 11.8 watts usage at no load or at 700 watts about 1.7 percent wasted power.
Bottom line summary: As a rule of thumb one can expect about 2.5% wasted power for low power inverters and about 1.5% wasted power for higher wattages units. To minimize power usage when using inverters do the following.
Use the smallest continuous rated wattage inverter that will do the job at hand. This minimizes wasting of power.
Turn the inverter on only when you need to use AC power.
One should not use a 700 watt inverter if all one needs is 40 watts. Use the 60 watt inverter and save the difference or 11.8 - 1.5 = 10.3 watts