Page 1 of 1

Warn Winch 9500XP te koop

Posted: 18 Nov 2010 08:39
by Tjaart
Goeie dag Kerels

Ek skryf maar met 'n knop in die keel op die Patrol webblad...Dis eina sonder 'n Patrol.

'n Pel verkoop sy Warn Winch 9500XP vir R11 000. Hy is desperaat. Die wenas kos so R13 500 nuut. Sy naam is Wynand sel:0799837519. Hy bly in Pietersburg. Vervoer vand ie wenas kan gereel word.

My nommer 0824114060.

Groente

Tjaart

Re: Warn Winch 9500XP te koop

Posted: 18 Nov 2010 09:38
by Gerrit Loubser
Dis goed om weer van jou te hoor, Tjaart. Jy is natuurlik nog steeds baie welkom hier, met of sonder Patrol.

Groete

Gerrit

Re: Warn Winch 9500XP te koop

Posted: 18 Nov 2010 15:44
by KOOS BEST
Hallo daar, maggies ons dog jy is nie meer hier met ons nie.
Goed om van jou te hoor soos Gerrit se.
Jammer stel nie belang in winch, woun maar net gesels.
Koos

Re: Warn Winch 9500XP te koop

Posted: 18 Nov 2010 16:39
by Stefan
Hi Tjaart!

Lekker om van jou te hoor! Hoe gaan dit?

Re: Warn Winch 9500XP te koop

Posted: 18 Nov 2010 19:43
by Herrie
Welkom terug Tjaart :clap:

Re: Warn Winch 9500XP te koop

Posted: 18 Nov 2010 22:03
by Pieter du Toit
Hello Tjaart,

Yes man dis goed om van jou te hoor - yesliaak ons dog jy is land uit!!

Ja ek glo dis maar seer sonder n Patrol - dit kan beslis nie lekker wees nie. Ek het myne nou so 2 maande terug klaar betaal - besluit ek is nou sommer gatvol vir skuld!!!

En toe die Patrol sommer oorgesit op my seun se naam - nou kan geen skuld eiser aan hom vat nie sou dit dalk gebeur dat ek dalk in die moeilikheid beland.......mens weet nooit!!

Groete - hoop om meer hier van jou te sien......hopenlik binnekort weer met n Patrol onder die blad.

Re: Warn Winch 9500XP te koop

Posted: 18 Nov 2010 22:41
by Jules
Welkom terug Tjaart, jy moet jou nie so skaars hou nie, gee jou comments mens leer bymekaar oor die lorries en jy het heelwat daarvan wat jy nog steeds met ons kan deel

Shalom
Jules