Page 1 of 1

Namibia

Posted: 17 Nov 2010 21:17
by Willie
hallo almal

Weet julle dalk met wie 'n mens kan praat by luderitz of selfs swakopmund area om in die afgesperde gebiede te ry ?
:think:

Re: Namibia

Posted: 18 Nov 2010 05:47
by Sias
Probeer Uri Adventures of Desert Magic Tours. Hulle doen die toere in daardie omgewing en ek dink jy kan net in die Sperrgebiedt ingaan saam met 'n toerleier.

Re: Namibia

Posted: 18 Nov 2010 06:49
by Willie
Dankie ek sal hulle bietjie opsoek . Weet jy dalk wat hulle vra ?

Re: Namibia

Posted: 18 Nov 2010 08:12
by Sias
Ek weet net hulle doen toere vir 5/6 dae vir ongeveer R6500 per persoon. Jy kan hulle "Google" ook. Hulle het die konsessies om in die gebied in te gaan en het ervare gidse wat alles reël. Jy kan nie alleen ingaan nie, want as jy iets oorkom is jy basies gev.k...

Re: Namibia

Posted: 18 Nov 2010 09:19
by Wheels
I have done one of their tours and they are very professional. Food is top class.