Page 1 of 3
Y60 / GQ body parts
Posted: 25 Oct 2010 12:54
by marakasmalan
Hello Everybody,
I'm new to this forum and, in fact, new to the Nissan Patrol. Recently bought a '94 Patrol. Lots of work required but will post some pictures and a proper introduction after phase 1 is completed.
I require a few minor parts, But the quotation I got from Parrow Nissan was horrifying, to say the least:
LH Flasher/indicator lense R997.20
Weatherstrip (Rubber at bottom of front door windows, apparantly the same part for LHS & RHS) R737.15
Mudflap R1 012.89
Mirror (same price LHS & RHS) R2956.20
These prices are ex VAT!
Does anybody know where I can find these parts at a more reasonable price?
Over the coming weekend I will take some pictures and post it, there is a fairly long list of minor and cosmetic issues. Several questions I got answered by searching through older posts, but there a are a few issues I believe people around here has got first hand knowledge and experience off.
The vehicle odometer indicates 281 000 and looking at the wear and tear on the steering wheel, pedals etc it seems realistic. The fuel consumption From Upington to Cape Town was in the vicinity of about 6km/litre, the distance measured corresponding well to the known distance of the route I travelled.
Regards and thanks in advance!
Marnus
Re: Y60 / GQ body parts
Posted: 25 Oct 2010 16:06
by Jules
Hallo Marnus
Welkom tot die forum

. Jy het n yster van n lorrie daar ek neem aan petrol met daardie brandstof verbruik. Die beste vir sulke parte is maar scrapyards, die enigste probleem daar is nie baie scrapyards wat hierdie YSTER LORRIES van ons het nie want hul breek nie.
Hier is n nommer van RAY WATT hy bedryf n toer besigheid teen Sani Pass uit en gebruik net Patrols, ons jaar se modelle dalk het hy een of twee van die dinge wat jy soek ( 083 3vyf3 vyf9vyf8 ).
Hoop jy kom reg
Shalom
Jules
Re: Y60 / GQ body parts
Posted: 25 Oct 2010 16:13
by Herrie
Welkom Marnus!!!!
Re: Y60 / GQ body parts
Posted: 25 Oct 2010 17:34
by marakasmalan
Dankie Herrie en baie Ddankie Jules!
Ek sal beslis die nommer skakel.
Jy kan weer sê "lorrie" Ek het ses jaar van my lewe agter die stuur van 'n lorrie spandeer (2 jaar superlinks in Afrika en na ek geswot het vier jaat ge-artikuleerde lorries dwarsoor Europa) en ek het besef die ding is 'n lorrie toe ek meer as vyf liter se diff-olie moes uitsqueeze uit 500ml botteltjies!!
Kosmeties is daar heelwat goed wat aandag benodig, maar dis nie doodsake nie ne kan oor tyd gefix word. Die venster-rubbers is prioriteit om die roes (Kaapse winter!!) te voorkom en die flikkerlig lenscover is nodig om die ding deur die toets te kry.
Na ek die basics self gedoen het het ek die Patrol vir JB auto repairs gevat, hulle moet die ding vir my diens (Valve clearances, vergasser stel etc) synde ek geen diensrekord van die voertuig het nie en dit lyk of die ou al werk gedoen het in sy lewe. Klop klop geluide kom ook uit die suspensie, lyk maar asof dit die rubber busse kan wees maar hulle het my al verwittig die bearings op die voorwiele is ook moeg, maar dit kan
wees synde die Trol vir visvang by die see aangewend is. die vacuum hoses is vrot, en ek sien die diff disengage nie so lekker nie - maar heelwat inligting daaromtrent op die forum.
Die middelste ry sitplekke is ook iewers poegaai, hulle hang elkeen na die buitekant en dit is nie die voetsukke of die monteerboute nie, dis die sitplek self wat iewrs 'n knak weg het. Nou weet ek nie of dit beter is om te soek vir replacements eerder as om tyd en moeite te spandeer om die goed te fix nie.
Dankie vir die advies! Lekker dag!
Re: Y60 / GQ body parts
Posted: 25 Oct 2010 18:08
by Kagiso II
dagsê Marakas - Welkom in die geselkap van die GROTES .. sterkte met al die dinge aan jou PatrollieLollie - stuur vi my per P/M 'n lysie van wat jy nodig het - oompie kan hie in Prietroorja ook biki navraag - maar soos die manne sê, Patrol en Sani ... jy kry hulle nie sommer oppi skrepsjaartse nie.
en ons wag vi KIEKIES - selfs soos hy nou lyk [da kan ons sien hoe jy wen

Re: Y60 / GQ body parts
Posted: 25 Oct 2010 19:13
by marakasmalan
Hier is 'n foto:
Hmm, nee wag. Hoe post mens 'n foto op die forum?
Re: Y60 / GQ body parts
Posted: 25 Oct 2010 21:05
by Herrie
Gaan upload attachment hier onder en browse en "add file" die foto wat jy wil by sit.
Re: Y60 / GQ body parts
Posted: 26 Oct 2010 07:22
by marakasmalan
Baie dankie, eintlik baie voor die handliggend!
Hier is die foto:
HMM, ek het browse file, select file, open, en Add file gedoen maar dit wys steeds niks hier nie....
Sien nou dit sê "Sorry, board attachment quota has been reached." Dit is slegs 'n 90 kB file wat ek wil attach so dit is regtig nie groot nie...
Re: Y60 / GQ body parts
Posted: 26 Oct 2010 08:39
by SRXy
Hi,
I find a better way to put pictures on a forum is to upload them to something like imageshack and then copy and past the forum script into your post. That way you can put decent sized pictures on here without chewing up the forums bandwidth.
Re: Y60 / GQ body parts
Posted: 26 Oct 2010 13:16
by weskus_surfer
Hi marakasmalan,
Try ebay.com.au for the parts you are after. Here is an example:
http://cgi.ebay.com.au/Nissan-GQII-Patr ... 11ef6#shId