Page 1 of 4
Difflock stadig om in te skop.
Posted: 22 Sep 2010 08:13
by Theuhan
My GQ se fabrieks difflock vat lank om in en uit te skop.
Waarna moet ek kyk.
Re: Difflock stadig om in te skop.
Posted: 22 Sep 2010 08:22
by Wheels
kyk na jou pype wat van en na die diff lock loop. Ek vermoed jy het ou pype op wat hard word en nie meer goed seel nie.
Re: Difflock stadig om in te skop.
Posted: 22 Sep 2010 09:52
by Theuhan
Ek het ook al gewonder of die pyp nie dalk aan iets warm geraak het en toe gesmelt het nie, die manne van Aus se ek moet ook kyk na die solenoid.
Re: Difflock stadig om in te skop.
Posted: 22 Sep 2010 13:27
by JG Shields
Die kans dat dit pype is wat lek of verstop is, is 80%. Al die ander moontlikhede is baie kleiner.
Re: Difflock stadig om in te skop.
Posted: 23 Sep 2010 09:46
by Freakazoid
Dit is die vacuum solenoids voor in die enjin bay. Daar is 'n maklike mod daarvoor en dan switch jou difflock so vinnig soos 'n ARB. Duckitt het part nommers vir die replacement solenoids. Moenie vervang met die Nissan goed nie, te duur. Jy kan na Festo of enige Pneumatic supplier gaan en ook met hulle solenoids vervang. Jou pype veroorsaak gewoonlik dat die difflock glad nie werk nie. Die spoed van engagement is 90% van die tyd die solenoids.
Re: Difflock stadig om in te skop.
Posted: 23 Sep 2010 10:16
by Kagiso II
I cannot comment or improve on anything on these postings - But I can vote this the MOST VALUABLE thread and MOST VALUABLE ANSWERS ... Thanx manne, Thanx Freak'z [You get the trophy]
Re: Difflock stadig om in te skop.
Posted: 23 Sep 2010 13:55
by tour de frans
Freakazoid

,dis net soos jy se,het dieselfde probleem gehad.
Re: Difflock stadig om in te skop.
Posted: 29 Oct 2010 16:26
by Theuhan
Ek het iets uitgevind, wat snaaks is.
My Patrol se diff lock het vacuum nodig om uit te skop.
Dit lyk of hy n vacuum lek het, en as hy vir n ruk gestaan het en ek start hom dan is die difflock aan, en eers as hy vacuum opgebou het skop hy uit.
Ek het gecheck en as ek die vacuum pyp af trek skop die difflock dadelik in, Klink dit reg, of is daar fout?
Re: Difflock stadig om in te skop.
Posted: 29 Oct 2010 17:58
by Kagiso II
Theunie - klink vi Oompie BAIE verkeerd .. asof daar binnekant 'n ding is wat verkeerd-om ingesit is [as so iets moontlik is?]
Want wat ek nie v'staan nie is dat hy INskop as jy die vac pyp afhaal ... [as dit elektries was het ek gesê sy pole is omgeruil .. maar met vac?? al wat sin maak is dat daar 'n trek en 'n stoot met mekaar plekke geruil het [NEE Arries, sie jou vuilg^t ]
OF iemand het 'n trok se remme servo daar gekoppel [ wat eers moet druk hê voor dit "release"]
Maar hoe ookal - klink spooky.
Re: Difflock stadig om in te skop.
Posted: 30 Oct 2010 20:14
by Herrie
Ek dink die pype by die agter as is omgeruil!