Page 1 of 1

Brandstof verbruik 4.8GRX

Posted: 10 Sep 2010 16:47
by arnoldh
Hi Manne

Ek het 'n stock std 2004 GRX4.8. Hy gee my huidiglik op die meeste 5.3km/l of as ek van die pad afklim sommer 4 - 4.5km/l
Wat kan 'n mens doen om dit te verbeter?
JG praat van oor die 6km/l en van diffs ens. Ek is nie tegnies nie en verstaan nie?

Gee alle raad asb! -

Re: Brandstof verbruik 4.8GRX

Posted: 10 Sep 2010 18:15
by Tinus lotz
hi daar
ek het ook n 4.8 grx en het ook n sin vir humor ontwikkel as dit by die brandstof pomp kom .
wat ek gedoen het is toe my uitlaat pyp te vervang met n 63mm 2 box freeflow die eerste box het half toe gegaan weens die baie staan ,ek het met n paar mense gepraat wat die patrollie op n dino gehad het en hulle het gese die manifold te vervang met branches gaan 0% verskil maak.
dan det ek my standaard lugfilter met n k+n vervang vir moz en hier rond dit maak dat die 4.8l beter asem in en asem uit , natuurlik loop hy omtrent 15% beter maar jy moet maar net sagter trap.
die laaste ding het ek n uni chip laat opsit wat keer dat die engine meer as een map op n slag spring tot en met 3000 rpm .
meeste wat ek nog nog gekry het was 7,3km per liter maar ek ry nooit mooi nie en is altyd swaar gelaai oppad moz toe of vol mense. As ek my boot sleep 5m semi rigid en omtrent 120km/h ry kry ek 6km/liter
die groot trick is om die engine sy werk te laat doen en nie te trap nie ons vergeet hoeveel wringkrag die oukie regtig het so wanneer jy op die pad is lig net jou voet en hou die rpm onder 3000 dit werk regtig
my swakste verbruik was in moz se sand wat soos baba poeier was nadat dit 8maande nie daar gereen het nie , ek het 200km in 2de lr gery en het +- 3km p/l gekry (ek moet ook vir jou se dat ek al voertuig was wat wel daar kon beweeg
kyk ook na jou band druk . ek het 285/16 bf a/t op en ry hulle so 2.8 bar op die teer en dit help baie as ek 2bar pomp sak die tenk sommer na 5.5k/m per liter toe
ek het al die dinge by graham cumming laat doen wat die patrollies verstaan (hy het self een )
laat weet maar en hoor wat se die ander manne!
groetnis
tinus

Re: Brandstof verbruik 4.8GRX

Posted: 13 Sep 2010 20:23
by arnoldh
Hi Tinus - Dankie - ek sal wat wil gee om 7 te kry. Ek soek net 'n range van 800km. Ek gaan dadelik die bandruk probeer. Ek het al bie opgelees oor die unichip. Ek persoonlik verstaan nie die tegniese kant nie (is 'n accountant) maar hetook gelees dit kan die enjin skade aan doen en is baie bang daarvoor. Jy het dan ook 'n meter nodig om uitlaatgasse te meet ens?

Die branches is defenitief 'n opsie - sal dit ook ondersoek

Thx

Re: Brandstof verbruik 4.8GRX

Posted: 13 Sep 2010 23:18
by Tinus lotz
Haai daar
die branches gaan jou niks help nie maar sodra jy jou uitlaat pyp uitsorteer sal jy ook dadelik n verskil sien . Jy moet onthou hulle bou patrollies om van ysland tot in die sahara te ry en dit maak dat die brandstof verstellings so wyd is.Die uni chip is net so goed soos die ou wat hom installeer so gebuik maar iemand wat verstaan
daar is nie regtig een ding wat jou alle verskil gaan gee nie maar meer die kombinasie van die beter asem haal regte band druk en ligte voet .
ek hoor die manne praat van n snorkel wat groot verskil maak op die lang pad,dit is om soos n klein turbo te he .gaan maar een opsit en kyk
groetnis
tinus

Re: Brandstof verbruik 4.8GRX

Posted: 14 Sep 2010 08:46
by G-MAN
I get a average of 5.8km/l which i think is good! :wink: That is taking gps km's and liters at the pump, not speedo.

Re: Brandstof verbruik 4.8GRX

Posted: 14 Sep 2010 11:29
by Peter Connan
Hello Arnold
As far as I know the exhaust gauge (EGT or Exhaest Temperature Gauge) only applies to Turbodiesel engines. This also applies to most of the engine damage. In a petrol engine, running the ignition timing too far advanced is the only tuning issue that is likely to damage your engine in the short term. What happens is that the spark plug gets supplied with electricity before the piston reaches the top of its' stroke, because the fuel takes time to ignite (we are talking milliseconds here). This is normal, and how much earlier depends on engine design, revs and how hard you are driving. However if it happens too early, then the piston will start pushing down before it has reached the top of its' stroke. The engine then tries to destroy itself.
Putting in too much fuel will result in heavier fuel consumption and increased engine wear because all the fuel in the combustion chamber is not burnt. The unburnt fuel runs down the cylinder walls and dilutes and washes away the oil. Too little fuel will result in engine temperatures rising.

I would recomend if you do get a chip, take it to another dyno afterwards and have the CO's and ignition timing checked. Unless you can find somebody you can trust impicitly.

By the way I see in other threads on this forum that some of the guys beleive that a well-made branch can be quite beneficial, but from personal experience I know that the design of a branch is quite critical and not all the guys doing it know what they are doing.

Cheers
Peter