Page 1 of 1

Jumpseat wanted for GRX

Posted: 06 Aug 2010 12:29
by JG Shields
GRX left rear jumpseat wanted. Preferably "camel" colour. Any offers or leads will be appreciated.

Re: Jumpseat wanted for GRX

Posted: 07 Aug 2010 09:13
by Pieter du Toit
JG,

Ek het my 3.0l se twee jump seats agter mos uitgehaal - ek weet net nie of die jump seat fittings op die 3.0l en 4.8 dieselfde is nie. Hulle staan al 2 in my gagrage toegemaak in swart sakke - die kleur klink ook reg - myne is so n biscuit / khaki - rige kleur. Vol leer seats.

Is dit vir jouself??

Groete

Re: Jumpseat wanted for GRX

Posted: 07 Aug 2010 11:53
by JG Shields
Pieter,

Dis vir 'n nuwe Patrol eienaar in Upington, Arnold Human. Hy het 'n 2004 model gekoop. Ek ken hom ook vanuit 'n besigheidsagtergrond. Hy is ook 'n forum gebruiker. Ek gaan hom na jou toe verwys.

Na die beste van my kennis is die aanhegtingspunte presies dieselfde in al die GU modelle vanaf 1999 tot 2009. Dis bykans net die stoel se "looks" en die grootte van die kopstutte wat ander is. Hulle kan beslis vir hom werk.

Groete
JG

Re: Jumpseat wanted for GRX

Posted: 07 Aug 2010 19:50
by Pieter du Toit
JG,

Dis reg so - gee hom sommer my sel no dan kan hy my bel en ons gesels. Hoekom soek hy net die linkerkantse een - het syne gebreek?? :think:

Anycase- ek is bereid om van myne afstand te doen want ek gaan beslis nie vir Mufasa in die afsienbare toekoms verkoop nie - maggies hy ry darem nou te lekker!!! Nou met die 4.2 gaan ek hom kan ry tot die body van die wiele af val - dan gaan jump seats my inelkgeval nie help nie :rolling:

Groete

Re: Jumpseat wanted for GRX

Posted: 08 Aug 2010 16:17
by JG Shields
Pieter,

Ek sal vir Arnold se om jou te bel.

Jy voel oor Mufasa net soos ek oor Lasarus voel.