Page 1 of 2

Leeuwenboschfontein

Posted: 12 May 2009 10:26
by JohnBoyZA
Het iemand die berg roete al gedoen by Leeuwenboschfontein?

Dankie
John

Re: Leeuwenboschfontein

Posted: 12 May 2009 11:36
by Herrie
Dis nou seker iewers in die Kaap?

Re: Leeuwenboschfontein

Posted: 12 May 2009 11:48
by JohnBoyZA
Yup, De Doorns-Montagu

Re: Leeuwenboschfontein

Posted: 13 May 2009 09:36
by Stefan
Daar is 'n "write-up" in hierdie maand se SA 4x4.

Ek wil baie graag soontoe gaan sodra daar sneeu is.

Re: Leeuwenboschfontein

Posted: 19 May 2009 22:18
by G-MAN
Ek het dit n paar jaar terug gedoen,dit was lekker! Beplan om dit in die volgende maand of twee weer te doen.

Re: Leeuwenboschfontein

Posted: 28 May 2009 23:01
by Vaatjie
Ja john, ek en 5 vriende was bespreek vir die einde Mei naweek maar dit reen en dan mag jy nie die 4x4 route ry nie. Nou het ons dit geskuif na die 12-13 junie. Ek sa julle laat weet hou dit is. Daar was nog 4 kampplekke oop.

Re: Leeuwenboschfontein

Posted: 18 Jun 2009 09:04
by Stefan
Wat van 'n tripreport en 'n paar fotos Vaatjie?

Re: Leeuwenboschfontein

Posted: 18 Jun 2009 09:13
by JohnBoyZA
Yebo, asb. en baie :gotpics:

Re: Leeuwenboschfontein

Posted: 22 Jun 2009 12:33
by Vaatjie
This was a lekke outing. The routes are challenging(rained the weekend) and lots of x-axle and steeeeeeep decents. Nice campsites and child friendly. I only made a video, no foto's. Sorry. There is a play hole which is very tricky and could see you landing on your roof if you do not take care of what you do. You defnitly need a after market suspention kit for ground clearance.

Re: Leeuwenboschfontein

Posted: 28 Aug 2009 14:34
by Ian Abrahamson
I am going to do this trail next week with 4WDCSA. will post some pics.