Page 1 of 2

SOUTHERN KNP

Posted: 12 Jul 2010 10:58
by KOOS BEST
I have just returned from a week long trip to the Kruger Nat Park.
We camped at Malelane Camp, not the best, a lot of light pollution from Malelane town, and noise from traffic on highway.But beggars cant be choosers , its all I could get.Its a nice transit camp site , when you arrive or leave for a night or 2 .
Still nothing as nice as Balule. Off course I had a neighbour with floodlights again, I hate electrified campsites with a passion :thumbdown:

But now the gameviewing :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap:
I concentarted on the gravel roads between the camp toward lower Sabie and Croc Bridge to the East, mainly the Biyamiti route. Reason for this , minimum traffic.People dont drive gravel roads.
Believe it or not , we had 9 sightings of Leopard, I think 3 of those were the same chap. All from 3 m to approx 50m away. :biggrin:
We saw a big pride of Lion of 16 individuals with 3 big male Lion, and 3 other seperate sightings of lionesses on the move.
Saw Black Rhino twice, :biggrin:
Caracal chasing plovers , and a Civet crossing the road.
A Black Mamba of approx 2.5m
And than a first for us, Tiger fish at the lower Sabie bridge, ie. one of the big 6. They were swimming below the bridge.
Cheetah near Afsaal. We also never seen so many Brown hooded Parrots before , everyday

On the night of the semi final between Holland and Urugauy the Parks board arrived with a gameviewing vehicle , and offered us a gamedrive for 9km to Berg en Dal to watch the game .They had a bigscreen TV with a massive sound sytem and a make shift cash bar. On this trip we saw a very powerfull built LEOPARD , came back at midnight.Thanks SA Nat parks :clap:
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image

Re: SOUTHERN KNP

Posted: 12 Jul 2010 11:10
by KOOS BEST
Nearly forgot, the Tigers in KNP.
Below Lower Sabie bridge.
Image
Has anyone seen this there before ?

Re: SOUTHERN KNP

Posted: 12 Jul 2010 12:59
by Langman
Koos...dit lyk nou sommer lekker verby! Dink ek moet so vinnige wegbreek beplan...hulle is gewoonlik die lekkerste. Alhoewel ek van enige bosveld areas hou le my hart maar altyd na aan die see...enige plek waar ek langs die water kan afpak met tent en coolerboks waar min mense kan bykom is perfek. Niks lekkerder as om jou vissie wat jy self gevang het oop te vlek en op n' vuurtjie gaar te maak nie...natuurlik met n' koue Castle'tjie byderhand! Het jy baie km's afgele?

Re: SOUTHERN KNP

Posted: 12 Jul 2010 15:23
by Jules
Welgedaan Koos, jul was besonders bevoorreg om so baie wild te sien, die Luiperd is nog steeds op my lys van sien diere, het hul nog nooit in die willetuin gesien nie. Gaan die langnaweek in Aug na Mkuze toe hopelik is ons gelukkig ( gaan in die bush lodge bly) sal die wildwagter maar n bottel belowe as ek n luiperd te siene kan kry. Het so 2 naweke terug mooi olifante daar gesien
Olifante te Mkuze
Olifante te Mkuze
DSC03840.JPG (67.68 KiB) Viewed 1936 times
Die voordeel van n watergat
Die voordeel van n watergat
DSC03798.JPG (55.66 KiB) Viewed 1936 times
Shalom
Jules

Re: SOUTHERN KNP

Posted: 12 Jul 2010 15:39
by Pieter du Toit
:clap: :clap: :woo: :woo:

Baie bakgat Koos - nog een van daai "to do" dingetjies op my en die vrou se lysie ook!!!

Ek moet ongelukkig net langer beplan - die Kaap is te ver om te ry vir net n week uit en tuis!!! Probleem is jy kan soontoe gaan en n slegte tyd vang en amper geen wild sien nie - en dis baie geld om te betaal vir niks dan.

Sal maar sien......eendag wanneer ek uit die skuld is na die T42T conversion.

Baie mooi - mens kan dit net geniet as jy soveel wild te sien kry!!!

Groete

Re: SOUTHERN KNP

Posted: 12 Jul 2010 16:05
by JG Shields
Baie mooi Koos!

Pieter, jy het nie eers 'n Patrol nie. Jy vertel kwansuis dat jy 'n stukkende een het wat jy besig is om baie mooi om te bou, maar min mense glo jou nog teen hierdie tyd. So 'n projek kan nie vir 3 weke stilstaan.....en dan praat jy nog van KNP toe gaan nie. Kom tog asb bietjie uit met die waarheid!!!!

Re: SOUTHERN KNP

Posted: 12 Jul 2010 16:06
by Stefan
Baie mooi, dankie Koos!

Re: SOUTHERN KNP

Posted: 12 Jul 2010 16:39
by tour de frans
Baie Mooi,Pragtige fotos! :thumbup: Maak my lus vir net wegbreek vir so n trip.

Re: SOUTHERN KNP

Posted: 12 Jul 2010 20:30
by KOOS BEST
Dankie.
Onthou Jules , Krok.brug is slegs so n 450km van R /Baai af. Maklike pad ook , alles gelyk tot daar via Swaziland.Dit is regtig niks vanaf Zoeloeland nie
Die Kruger is altyd goed vir ons , sien altyd die groot 5 (dit is natuurlik swart renoster en nie n wit in groot 5 nie).
Vir goeie wildbesigtiging is Onder Sabie die beste basis vir families. Van daar af kan jy oos ry en na die Munshe trop leeus soek, baie mooi maanhare asook jagluiperde in daai gebied. En wes is die wildehonde, luiperde, swart renosters.

Gaan in Sept/Okt vir my jaarlikse kamp na Balule, sal weer fotos plaas.
Groetnis

ns. wil weer so 2012 Kalahari toe vir 10 dae Nossob en Mata Mata, wie kom saam?

Re: SOUTHERN KNP

Posted: 12 Jul 2010 20:59
by davejones
:coolphotos:

I forget I at some stage I must budget for a decent camera as well !! :lol: