Page 1 of 1
Brake Load Sensor for '98 GQ Patrol P/U needed
Posted: 01 Jul 2010 17:32
by PierrePille
Hi
Can anyone please help me with the above mentioned part. Nissan charges me a hefty R3749 and some cents for it.
Thank you
Re: Brake Load Sensor for '98 GQ Patrol P/U needed
Posted: 02 Jul 2010 13:59
by Jules
Pierre ek het nou die dag vir klein Pille n boodskap gelos hy moet TOYSAN in Pretoria skakel hul kan hom dalk help met n klomp parte vir sy Patrollie
Shalom
Jules
Re: Brake Load Sensor for '98 GQ Patrol P/U needed
Posted: 02 Jul 2010 14:03
by Jules
Google TOYSAN dan kry hul kontak besonderhede, Pierre vergeet van Toyota Prado

jy gaan jou tyd,energie en geld mors " KEEP IT REAL BOY ,

GET A PATROL

"
Shalom
Jules

Re: Brake Load Sensor for '98 GQ Patrol P/U needed
Posted: 05 Jul 2010 16:58
by PierrePille
Dankie Jules
Ek soek 'n diesel. Die 4.2D's is te 'oud' om te finansier, en die 4.8's te dors(? of hoe?).
Wat anders sal 'n mens koop? 3.0 Tdi Patrols is skaars, en ek weet mens moet 'n 3.0l wat voor 2004 (?) vervaardig is soos die pes vermy...
Re: Brake Load Sensor for '98 GQ Patrol P/U needed
Posted: 07 Jul 2010 15:19
by JG Shields
Prado modelle voor die nuwe reeks:
Petrol (4L V6) is nie juis ligter op brandstof as die Patrol nie. Dis egter 'n lieflike voertuig, maar beslis 'n "sagter" 4x4 as die Patrol.
Diesels is uiters lui en baie ongewild. Hulle was beslis nie 'n sukses nie.
Ek kan nie oor die nuwe reeks Prados gesels nie.