Project TD42T Conversion

Vehicle modifications/repairs/rebuilds
User avatar
Pieter du Toit
Patrolman
Patrolman
Posts: 762
Joined: 06 May 2009 15:04
Full Name: Pieter Joubert du Toit
Nickname: PJ of ook Whitey
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Been thanked: 4 times

Project TD42T Conversion

Post by Pieter du Toit »

Hi All,

Ok - so at long last I am starting with the thread on my ZD30 that is being replaced with a TD42T engine. I will be posting a number of pics and going to make a little story from it - and will try and answer as much as possible on any questions. But as mentioned elsewhere - Tour de Frans is the DR in this operation - I am merely the theatre assistant passing the instruments (spanners) to the DR!! So yes feel free to put your questions directly to Frans as he will most of the time be in a better position to answer them.

En ek is n Afrikaner - so ja ek gaan my tale meng want soms klink n ding sommer net beter in Afr ook.

Hier is die arrival van die engine by Frans se huis:
Image
Image

Tot my vrou het gehelp - sy kan nie wag dat die Trol weer moet loop nie.
Image

En uiteindelik staan die engin op die grond
Image

Flexplate is af en die engin gaan na die operasie tafel toe (Frans se engine stand)
Image

En Frans begin wonder waarvoor hy homself ingelaat het - wie kan ek bel om die ding van my hand af te vat!!
Image

Ok - kom ons doen dit maar - en sny hom oop tot op die naakte been!!!
Image

Aaa wag so bietjie - ek het n handlanger - kom ons laat hom ook bietjie werk!!!
Image

Jond die DR beter maar bietjie kom hand bysit - netnou is dinge nie mooi skoon nie! Party goed moet die "qualified proffessionals" mos nou maar self doen!!
Image

Kom appi kom - jy moet lekker was hou anders is die goed nie skoon nie!!
Image

Mensig ons - maar dis n natspul die!!!
Image

TO BE CONTINUED.....
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
User avatar
Pieter du Toit
Patrolman
Patrolman
Posts: 762
Joined: 06 May 2009 15:04
Full Name: Pieter Joubert du Toit
Nickname: PJ of ook Whitey
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Been thanked: 4 times

Re: Project TD42T Conversion

Post by Pieter du Toit »

Next episode.....

Ai die binnegoed en derms is darem n lekker gemors - jy moet daai pistons se ring groewe mooi skoon krap appi!!
Image

Tyd is maar min - so ons rook sommer so tussen die skoon maak en alles deur.
Image

So ja - lyk darem of alles nou skoon is....
Image

Laat ek eers die appi se werk inspect - netnou jaag hy aan!!!
Image

Staan terug appi - die DR moet nou eers "organized" raak.
Image

Skroefies en boudjies en goedjies en geitjies bymekaar....
Image

Parte mooi bymekaar....
Image

Daar's hy - die DR se operasie tafel is ge-organise - nou kan die toemaak werk begin!!!
Image

Blok is aanmekaar - let wel alles is vars daar binne - ringe, bearings ens ens - pistons is oorspronklik.
Image

Appi maak homself handig en spray bietjie parte - hy moet mos darem nou weer mooi lyk ook na die operasie!!!
Image

Die sump is ook ook gespray - kan nie blink van bo maar stink van onder werk nie!!!
Image

Kian - Frans se baie getroue waghond kyk toe en maak seker ons mis nie iets nie!!
Image

En Frans is gatvol - dit was n baie lang dag!!
Image

Dankie tog daar is net soveel uur in n dag - nou kan ek gaan rus!!!

To be continued.....
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
User avatar
Patrol4.8
Senior Member
Senior Member
Posts: 124
Joined: 02 Aug 2009 20:47
Full Name: Cornelius Kotze
Nickname: Cor
Home Town: Wellington (Western Cape)
Current 4x4: Nissan Patrol 4.8
Home Language: Afrikaans

Re: Project TD42T Conversion

Post by Patrol4.8 »

Pieter en Frans :clap: :clap: :clap:

Julle doen uitstekende werk, en Pieter na hierdie ombouing sal jy ook enjins kan oordoen. :thumbup:
Wat het julle toe gedoen om die 24V stelsel uit te sorteer?
Kan nie wag om die Patrol weer in aksie te sien nie, sterkte met die projek!
Cornelius Kotzé
'03 Patrol GRX 4.8 AT
OME 2" lift
33" BFG A/T
KOOS BEST
Patrolman
Patrolman
Posts: 545
Joined: 07 May 2009 09:14
Full Name: Jacobus William Best
Nickname: Kosie
Home Town: MTUNZINI, Zululand coast
Current 4x4: Land Rover Discovery 3 TDV6
Home Language: TWEETALIG

Re: Project TD42T Conversion

Post by KOOS BEST »

"keep it real , we are watching you!"
Voorspoed manne!!!!!!!!!!
Pieter hou ons updated, baie nice om so iets te sien .
Koos Best(Kosie)Mtunzini Zululand
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
User avatar
Jules
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1641
Joined: 08 Apr 2009 09:13
Full Name: Julius
Nickname: Jules
Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol
Home Language: AFR
Has thanked: 94 times
Been thanked: 75 times

Re: Project TD42T Conversion

Post by Jules »

Pieter & Frans, ek kry skoon die bewerasies as ek na al daardie parte kyk en dink jul moet alles nou weer aanmekaar sit, hoop jul kry weer plek vir al daardie boute en moere anders is jul in jul m%^r.
Moet nie Koos se raad volg nie hierdie is iets wat mens sonder drank aanpak, Pieter ek dink Koos is bang jy skop erg gat na hierdie projek met jou Patrol :rolling:

Sterkte en ek volg die verhaal met afwagting

Shalom
Jules
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
User avatar
davejones
Senior Member
Senior Member
Posts: 425
Joined: 25 Mar 2010 13:52
Full Name: David Jones
Nickname: David
Home Town: Lagos, Nigeria
Current 4x4: 1998 Nissan Patrol 4.2D GL
Home Language: English
Has thanked: 2 times
Been thanked: 5 times

Re: Project TD42T Conversion

Post by davejones »

All the best for the conversion!! Looks terrific :biggrin:
1998 Nissan Patrol GL (GU / Y61 - TD42, with turbo)
An ox, but with balls !!!
User avatar
Stefan
Moderator
Posts: 1692
Joined: 28 Apr 2009 08:43
Full Name: Stefan de Villiers
Nickname: Stefan
Home Town: Bothasig, Cape Town
Current 4x4: 2002 3.0 GL Patrol
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Has thanked: 175 times
Been thanked: 49 times
Contact:

Re: Project TD42T Conversion

Post by Stefan »

Awesome! Dankie vir al die fotos en die storie Pieter. Ek dink jy is baie bevoorreg om deel te kan hê aan so 'n ombouing!
User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 797
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 21 times

Re: Project TD42T Conversion

Post by tour de frans »

Hello Pieter,Nou het jy baie manne nuuskierig.Post nou maar die res ook :lol:
Net n bietjie iets-dis n voorreg om saam met jou aan jou kar te werk. :clap:
Groete
Frans
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy

Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
User avatar
Pieter du Toit
Patrolman
Patrolman
Posts: 762
Joined: 06 May 2009 15:04
Full Name: Pieter Joubert du Toit
Nickname: PJ of ook Whitey
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Been thanked: 4 times

Re: Project TD42T Conversion

Post by Pieter du Toit »

Patrol4.8 wrote:Wat het julle toe gedoen om die 24V stelsel uit te sorteer?
Cornelius,

Dit was darem nie te erg - ons moes die volgende doen:

Alternator vervang.
Starter vervang.
6 nuwe glow plugs.
n Solenoid op die diesel pomp.

Dan is dit weer n standaard 12V engin. Het bietjie kop gekrap met die starter :think: - gesukkel om een te source want die "stealers" vra net onder R10 000 vir die oorspronklike starter!!! Het nou een gekry - moet nog net 100% seker maak hy fit wel - anders sal ek maar daardie 24V starter laat re-wire. Maar sal eers verkies om te kyk of die nuwe een kan werk.

Maar ek gaan nog die manne aanpak by wie ek die engin gekoop het - hulle het "gerieflikheids halwe" niks gese dat dit n 24V engin is wat hul aan my verkoop het nie - en selfs net met daai paar goedjies daarbo staan die rekening al klaar op net short van R5000-00!! :surprised:

Ja die projek is baie exsiting en dus nogal lekker - - vir my is dit mos nou iets heeltemal nuut en n eerste keer in my lewe. So ja - ek kan self nie wag vir die dag wat ons daai sleutel kan draai nie!! :thumbup:

Groete
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
User avatar
Pieter du Toit
Patrolman
Patrolman
Posts: 762
Joined: 06 May 2009 15:04
Full Name: Pieter Joubert du Toit
Nickname: PJ of ook Whitey
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Been thanked: 4 times

Re: Project TD42T Conversion

Post by Pieter du Toit »

Jules wrote:Pieter & Frans, ek kry skoon die bewerasies as ek na al daardie parte kyk en dink jul moet alles nou weer aanmekaar sit, hoop jul kry weer plek vir al daardie boute en moere anders is jul in jul m%^r.
Moet nie Koos se raad volg nie hierdie is iets wat mens sonder drank aanpak, Pieter ek dink Koos is bang jy skop erg gat na hierdie projek met jou Patrol :rolling:

Shalom
Jules
Hello Jules,

Glo my vry - daai boudjies en moertjies en goedjies en geitjies wat jy daar op daai tafel sien het almal weer hul plek gevind!!! Nee kyk - een ding wat ek met groot lof en eerlikheid kan se is dat Frans Fourie weet wat hy doen - daar is geen twyfel in my gemoed daaroor nie. En ek koop nie net gesig hier nie - dis n feit!!! Dis n moerse groot voorreg om Frans as n vriend te he - onthou net vriende werk ook nie verniet nie!!! En ja ek stem saam met jou - QQQ word nie gemeng met so n projek nie - en gelukkig is Frans n geheel onthouer en ek drink selgs af en toe n drankie as ek lus het of iets het om te vier!! Maar glo my vry - Frans se vrou se koffie, suiker, melk en koeldrank rekening is seker hemel hoog!! Ek is bang vir wanneer ek my rekening kry - sy vertel my al klaar van al die storage en ekstras wat moet bykom!! :lol: :lol:

Ek het haar nou die dag net so n bietjie omgekoop met so n paar stukkies biltong, droewors en n chocolate - net om darem so bietjie op te maak!!! :rolling:

Sal julle manne mooi op hoogte hou!!! En ja - ek hoop ook om bietjie te kan gatskop na die projek - ek het nou die dag vir Frans se pa gese ek gaan my 3.0L badges op die kar los en die bonnet vir niemand oopmaak nie - ek gaan net se dis n "getowerde" 3.0L 4 silinder (met n mo^%se brul)!! :lol: Wonder hoeveel my sal glo???

Groete
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
Post Reply

Return to “16. DIY Projects”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 12 guests