snorkel inlaat
Posted: 26 May 2010 19:48
hi
ek soek na die inlaat van 'n safari snorkel. myne is deur my vrou en 'n boom onwettig verwyder. die agente se wil is dat ek die hele snorkel moet vervang. kan iemand my dalk help met een of van raad voorsien.
jantie