Page 1 of 1

Patrol branches 4 sale

Posted: 10 May 2010 18:16
by Trailerman
Patrol Y61 4,5L(petrol) Wild Cat Branches te koop.
R1500-00 onb.

Groete
Trailerman

Re: Patrol branches 4 sale

Posted: 14 May 2010 15:44
by Diekie
Hello Trailerman.In watse toestand is die branches,is dit nuut of was dit gebruik?

Re: Patrol branches 4 sale

Posted: 15 May 2010 07:22
by Trailerman
Hi Diekie

Die branches is al gebruik maar nog in 'n baie goeie toestand.
As ek die foto ding kan reg kry sal ek vir jou 'n kiekie stuur.

Groete
Trailerman