Page 1 of 1
Aerial
Posted: 17 Apr 2010 22:01
by Stefan
I have a short little stubby arial inplace of the electric one which has come loose. How do I get to it to tighten the "bottom" nut?
Re: Aerial
Posted: 19 Apr 2010 07:07
by JG Shields
Stefan,
As my geheue my nie in die steek laat nie, werk jy deur die binnekant van die voertuig. Begin deur die linker-onder voet bord af te haal. Jy sal jou pad van daar af vind na voor-bo.
Re: Aerial
Posted: 19 Apr 2010 07:42
by KOOS BEST
Ek het ook die probleem gehad, het selfs die elektrieses stywe aerial vervang met n whip aerial, as my geheu my reg help , het ek die binneste plastiese wheeel arch (binnekant van modderskerm)afgehaal en kon daar uitkom, party keer maak die deur oop en werk tussen die mudguard en die body, kan mens soms inkom .
Wat jy eers kan probeer is om die aerial met n opwaarste beweging te trek en dan die moer te probeer vas draai , soms , byt die binneste tande vas en gee vir jou die moontlikheid.
Re: Aerial
Posted: 09 May 2010 19:29
by Stefan
Dankie almal.
Het ingekom deur die plastiek wat in die wheel-arch is, af te haal.
PS. dit is nie nodig om die plastiek "blister" te verwyder nie

Re: Aerial
Posted: 11 May 2010 13:42
by JohnBoyZA
Jammer Stefan, sien nou eers jou post - ek het myne ook vervang....
Re: Aerial
Posted: 16 May 2010 12:00
by Saltman
John
What did you replace your original aerial with?
- replacement Nissan original or
- aftermarket eletric aerial or
- standard long whip or
- short whip like Stefan?
My plastic "spine" inside the electric aerial has broken, so now the damn thing only extends about 2 section, yet it retracts fully. Very frustrating!
I would like to replace with another electric aerial, but preferably not at Nissan stealer prices. Any suggestions?
Where to look and more or less what to pay? I am not in this game and have no contacts. So any help appreciated!!!
Thanks
Herbie
Re: Aerial
Posted: 20 May 2010 16:00
by JohnBoyZA
Hallo Herbie
man, I snapped the aerial 2 weeks after taking delivery - Schus actually replaced it free of charge. Then a few months later it happened again in AD. I then replaced it with a Midas long, whip aerial and cable-tied it, near the top, to the snorkel.