Page 1 of 2

Rust de Winter Bundu 10-12 Oct 2025

Posted: 30 Jul 2025 08:11
by offroadbiker
Recieved the following from Rust de Winter, and putting it out there if there is any takers for the bundu trail.....

Goeie dag Dirk,

Ek vertrou dit gaan goed.

Ek wil graag uitvind of die Patrol Club nie dalk 11 - 12 Oktober 2025 ‘n bundu wil doen nie?

Daar is 2 deelnemers wat graag die bundu wil doen maar kan nie meer voertuie intrek nie.

Hulle werk vir Netcare, kry nie gereeld naweke af nie en wil graag iets buite die boks doen.

Baie dankie!

Hoor graag van jou

Vriendelike groete / Kind regards 😊


Rust de Winter Bundu Roete
Die minimum voertuie is 10 en maksimum 15. Die koste beloop R850

Die aantal veiligheidsgordels bepaal hoeveel gaste saam met jou mag ry en kamp vir die naweek.

Jul is welkom om al die Vrydagaand te kom kamp opslaan en lekker te braai en kuier.
Die Saterdagoggend kom die deelnemers so 9 uur bymekaar en trek dan 10 uur weg. Almal behoort Sondag
middag om 14:00 terug te wees in die kamp.

Deelnemers moet asb 20L water, braairooster, 1 sak hout, kos vir die Vrydagaand,Saterdagoggend en
aand, en Sondag ontbyt saamvat.

Worsbroodjies sal die Saterdagmiddag deur die gidse voorberei word.

Pap en sous word Saterdagaand deur die gidse voorberei.

Dan neem elkeen sy eie kamptoerusting (tent, slaapsak ens.) en vir die roete elkeen sy eie herstel
toerusting sou iets gebeur op die roete.

Om die bespreking te verseker kan deelnemers asseblief so gou moontlik hul fooi in die klub se rekening
betaal. Besonderhede: ABSA Bank, Rek nr: 0600 720 708,

Verwysing:
Bundu,
datum,
deelnemer se van


Bundu 11 Oct Naam

Re: Rust de Winter Bundu 10-12 Oct 2025

Posted: 30 Jul 2025 08:12
by offroadbiker
Attendees:

1. RDW (Mark - Netcare) (Paid)
2. RDW (Charles - Netcare) (Paid)
3. PC
4. Dirk
5. Dirk +1
6. Henk (Paid)
7. Bogeyman
8. Marcel Pienaar (Paid)
9. Emden (Paid)
10. Philip F
11. Philip Weideman

Re: Rust de Winter Bundu 10-12 Oct 2025

Posted: 30 Jul 2025 11:05
by Anthony Forgey
For anyone considering this, I can recommend it! Camping on the mountain on Saturday night with special koekies is almost like a rite of passage for every 4x4 driver. It's something different to the usual 4x4 weekend trail.

Re: Rust de Winter Bundu 10-12 Oct 2025

Posted: 30 Jul 2025 12:24
by SJC
Anthony Forgey wrote: 30 Jul 2025 11:05 For anyone considering this, I can recommend it! Camping on the mountain on Saturday night with special koekies is almost like a rite of passage for every 4x4 driver. It's something different to the usual 4x4 weekend trail.
special koekies? :frog: :think:

Re: Rust de Winter Bundu 10-12 Oct 2025

Posted: 30 Jul 2025 14:14
by Peter Connan
SJC wrote: 30 Jul 2025 12:24
Anthony Forgey wrote: 30 Jul 2025 11:05 For anyone considering this, I can recommend it! Camping on the mountain on Saturday night with special koekies is almost like a rite of passage for every 4x4 driver. It's something different to the usual 4x4 weekend trail.
special koekies? :frog: :think:
Ja, daai goed is lekker!
Maar jy het dalk al gehad op die River Trip. Muller-hulle deel soms op die river trip uit.

Re: Rust de Winter Bundu 10-12 Oct 2025

Posted: 04 Aug 2025 08:32
by offroadbiker
Looks like I might make this one...

Re: Rust de Winter Bundu 10-12 Oct 2025

Posted: 06 Aug 2025 00:34
by Tinus lotz
:bravo: ek wil ook gaan...kak is net dit gaan dik reen daai naweek...want Dirk start sy lorrie vir n change

Re: Rust de Winter Bundu 10-12 Oct 2025

Posted: 06 Aug 2025 14:27
by offroadbiker
:doh: :doh:

Re: Rust de Winter Bundu 10-12 Oct 2025

Posted: 08 Aug 2025 09:28
by offroadbiker
Peter Connan wrote: 30 Jul 2025 14:14
SJC wrote: 30 Jul 2025 12:24
Anthony Forgey wrote: 30 Jul 2025 11:05 For anyone considering this, I can recommend it! Camping on the mountain on Saturday night with special koekies is almost like a rite of passage for every 4x4 driver. It's something different to the usual 4x4 weekend trail.
special koekies? :frog: :think:
Ja, daai goed is lekker!
Maar jy het dalk al gehad op die River Trip. Muller-hulle deel soms op die river trip uit.
Ek gaan maar nie hardop se wat my beterhelfte gedink het spesiale koekies behels nie......... :redface: :redface:

Re: Rust de Winter Bundu 10-12 Oct 2025

Posted: 11 Aug 2025 07:38
by bogeyman
Dankie vir die reel Dirk.
Ek is ook in.