Page 1 of 1

Clutch

Posted: 28 Mar 2010 13:50
by Trailerman
Hallo manne!!
Ek was laas naweek weer bietjie Lesotho toe, Sani Pass op want 'n Patrol KAN.
Ek het maar stadig op gery want jy wil mos ook die uitsig waardeer.Op 'n stadium het die clutch nie meer druk op die pedal gehad nie.Stop toe vir so paar minute en daar is die clutch weer terug, nie lank nie , weer die selfde storie.
Kan dit wees dat die clutch vloeistof dalk te warm geword het(ons het in Low range gery), of is dit die lugdruk wat die probleem kan veroorsaak?

Groete
Trailerman

Re: Clutch

Posted: 28 Mar 2010 17:22
by Tony
I had no problems with my 30 TDI, also drove in low range both up and down in Jan 2009. Maybe a leak in the clutch master cylinder??

Re: Clutch

Posted: 28 Mar 2010 21:18
by ChristoSlang
Gaan kyk bietjie of die "heat shield" op die slave cylinder daar is.

Chuck s'n was missing endit het allerhande vreemde simptome veroorsaak wanneer ek stadig gery het. Die skezors loop teen aan daai goeters verby en broei die silinder & remvloeistof heeltemal te warm. So 'n bietjie prakseeerwerk met plaatmetaal en alles is weer reg...

Laat weet as ek moet kiekies stuur!

Re: Clutch

Posted: 17 Jun 2010 11:23
by SRXy
Have you checked for an air leakage in the hydraulic line ? It might not be pressurising up properly...