Sjoe, jammer ek gaan die naweek bietjie meer vleis bysit. Voete raak nog nie grond nie...
Re: Trip Summary: Namib Dunes
Posted: 26 Mar 2010 13:20
by tour de frans
Vertel nog John,dit lyk lekker.Daai foto sal ook n mooi avatar maak.
Re: Trip Summary: Namib Dunes
Posted: 26 Mar 2010 13:33
by KOOS BEST
Pragtige foto, lyk soos n advertensie veldtog. Baie mooi
Re: Trip Summary: Namib Dunes
Posted: 26 Mar 2010 13:38
by Hermi
Baie mooi
Is dit die luderitz -Walvis trip of die oos na wes een.
Het laasjaar die luderitz een gedoen.wil nog die oos wes een doen.
Re: Trip Summary: Namib Dunes
Posted: 27 May 2010 14:30
by JohnBoyZA
Sorry, Cheated a bit :-) Trip report here:
My camera died on day 1, so some pics below compliments of friends on the trip
Re: Trip Summary: Namib Dunes
Posted: 27 May 2010 19:14
by Lunar
Sjoe John, eks nou lekker tranerig!
Net iemand wat op so trip was, kan verstaan watse lekker pret dit is.
Wie was julle toerleier? Was dit Wittes?
Ek sien jy het jou kamera op die snorkel vasgemaak... Hoe lyk daai video?
Re: Trip Summary: Namib Dunes
Posted: 27 May 2010 19:35
by David
Stunning!!
Looks like you did all the recoveries -
Re: Trip Summary: Namib Dunes
Posted: 27 May 2010 19:36
by JohnBoyZA
Ja Lunar, ongelooflike ervaring - en baie pret!
Ja, Wittes was ons toerleier. Daar was 6 recoveries op die trip - 5 deur 1 voertuig, onder andere ook die gids uitgehelp. Ook dieselfde voertuig wat al die hindernisse klaar gemaak het en nooit vasgesit het nie ;-)
MBT kamera. My Nikon D80 het op dag 1 die gees gegee, en toe vir die eerste keer in jare het ek en die videokamera weer vriende geraak. Baie geleer - ek het hom stewig op die snorkel vasgemaak - nie eers n millimeter geskuif nie. MAAR, toe vind ek uit die kamera skakel af in die ry Toe die trippie amper verby is vind ek uit die kamera het n 'fail-safe shutdown' om die hardeskyf te beskerm. So, ek het een great clip waar ek by die oerse styl duin uitvaar met die 4.8 enjin wat mooi brul. Dit is nou ongelukkig op die trip DVD = 6.5 Gb.
Re: Trip Summary: Namib Dunes
Posted: 27 May 2010 19:37
by JohnBoyZA
Thanx David - beat me to it - see comment on recoveries above :-)
Re: Trip Summary: Namib Dunes
Posted: 27 May 2010 19:40
by David
Dis mos hoe dit hoort tussen daai klomp Cruzer manne !!