Page 10 of 35
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 05 Jun 2017 19:28
by offroadbiker
Etienne Gous wrote:Het voriges

, Dirk sit asb. Etienne, Elmarie en Jordan ook op lys.
Is dit 3 voertuie??
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 05 Jun 2017 19:38
by SJC
Ek dink hierdie jaar gaan kouer as laas jaar wees...
(En laas jaar was kouers as die vorige jaar.....)
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 06 Jun 2017 06:42
by offroadbiker
En ek gaan 6 weke vroer as gewoonlik...... so ek gaan vrek van die koue

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 06 Jun 2017 20:10
by Etienne Gous
Naand Dirk
Een Voertuig, jammer vir verwarring.
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 11 Jun 2017 08:37
by Jean-Jacques
Jean-Jacques en Hanelie wil ook asb saamgaan!
Sal on eerste trip in groep wees. Reis en verken gewoonlik alleen
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 11 Jun 2017 08:56
by Michael
Great Jean-Jacques, jy gaan dit geniet

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 13 Jun 2017 13:18
by Tinus lotz
Ok wegry se nuwe hoof koerant man het nou net my gebel en gesĂȘ hulle wil asb weer saamgaan :thumbdow

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 13 Jun 2017 13:23
by offroadbiker
Nou moet julle mooi ry en julle gedra............

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 13 Jun 2017 16:41
by FordGuy
ry hulle self of ry hulle saam iemand.
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 13 Jun 2017 17:22
by Alex Roux
Tinus lotz wrote:Ok wegry se nuwe hoof koerant man het nou net my gebel en gesĂȘ hulle wil asb weer saamgaan :thumbdow

Dis alles goed, ek wonder net hoe hulle die artikels gaan kas vars hou, siende dat daar reeds 'n River trip artikel was in 2015?