Page 10 of 11

Re: Tyre swap.... (255/85r16)

Posted: 22 Oct 2016 07:22
by SJC
Ok, het die St maxx's(met die nuwe rims) op die 4.5 gesit en die patrol steelies met die dunlop mt2's weer terug op die bakkie gesit...
swap  5.JPG
swap 5.JPG (148.51 KiB) Viewed 5201 times
photo 3.JPG
photo 3.JPG (111.92 KiB) Viewed 5201 times
swap7.JPG
swap7.JPG (147.91 KiB) Viewed 5201 times
swap 10.JPG
swap 10.JPG (130.94 KiB) Viewed 5201 times
swap 11.JPG
swap 11.JPG (128.92 KiB) Viewed 5201 times
swap 6.JPG
swap 6.JPG (100.68 KiB) Viewed 5201 times

Re: Tyre swap.... (255/85r16)

Posted: 22 Oct 2016 15:33
by Herrie
Alby van hulle lyk baie goed! :thumbup:

Re: Tyre swap.... (255/85r16)

Posted: 22 Oct 2016 21:27
by SJC
Dankie :salute:

Re: Tyre swap.... (255/85r16)

Posted: 16 Dec 2016 22:31
by SJC
Het so snotterigge modder optraande paaidjie gaan uitry vandag laat middag na 'n behoorlike wolkbreek. Letterlik rivier in die strate gewees. ( nie seker hoeveel geval het nie,,, maar hy het mooi geval).

In elk geval, eers met die 4.5 met die cooper st maxx's gery. op een kronkel (teen 'n effense helling, klei modder) het die agterkant erg regs begin gly. ( die bome het al hoe nader gekom aan die regter kant.) moes stop agteruit ry om beter lyn te vat. het baie gesukkel om weer vorentoe te gaan. een plek gestaan en spin. Moes baie konsentreer om traksie te hou. was uiteindellik daar uit.
Het toe later dieselfde paadjie met die bakkie (met dunlop grandtrek mt2's) gevat, geensins ooit gevoel of die voertuig beheer of traksie verloor nie.

:eureka: vir modder kom die st maxx's nie naby aan die mt2's nie... (of miskien is dit omdat die mt2's behoorlikke marie biscuits is.. :lol: )

Vir ander goed, soos klipplaat ens, behoort die st maxxs seker beter vaar.... (maar hulle hou nie van klei modder nie)

Re: Tyre swap.... (255/85r16)

Posted: 17 Dec 2016 01:12
by Tinus lotz
As jy nou uitmaak en jou bakkie vir professor micheal bring dan reel ons krag en dan sal hy spin mater :salute: :lol:

Re: Tyre swap.... (255/85r16)

Posted: 17 Dec 2016 07:26
by David M
SJC wrote:Het so snotterigge modder optraande paaidjie gaan uitry vandag laat middag na 'n behoorlike wolkbreek. Letterlik rivier in die strate gewees. ( nie seker hoeveel geval het nie,,, maar hy het mooi geval).

In elk geval, eers met die 4.5 met die cooper st maxx's gery. op een kronkel (teen 'n effense helling, klei modder) het die agterkant erg regs begin gly. ( die bome het al hoe nader gekom aan die regter kant.) moes stop agteruit ry om beter lyn te vat. het baie gesukkel om weer vorentoe te gaan. een plek gestaan en spin. Moes baie konsentreer om traksie te hou. was uiteindellik daar uit.
Het toe later dieselfde paadjie met die bakkie (met dunlop grandtrek mt2's) gevat, geensins ooit gevoel of die voertuig beheer of traksie verloor nie.

:eureka: vir modder kom die st maxx's nie naby aan die mt2's nie... (of miskien is dit omdat die mt2's behoorlikke marie biscuits is.. :lol: )

Vir ander goed, soos klipplaat ens, behoort die st maxxs seker beter vaar.... (maar hulle hou nie van klei modder nie)
Mud.jpg
Mud.jpg (880.59 KiB) Viewed 5070 times
Any A/T or road based tyre does not have the ability to eject the sticky clay. If you zoom in on the tyres the gaps have been totally clogged with clay that they can not eject and these where fairly aggressive A/T's. That being said when this road is like this the local who has lived here his whole life will not even attempt it with his tractor and a couple of km's away on a road that is not as steep a Prado could not get up with snow chains.

Can't wait to go back and test the STT Pro's when it is wet like this.

Re: Tyre swap.... (255/85r16)

Posted: 17 Dec 2016 18:11
by Peter Connan
Modder is 'n moeilike besigheid.

My klein bietjie ondervinding se maries is beter waar jy 'n gladde bolaag met ferm onderlaag het. Dit klink my na di toestande wat jy hier beskryf. Jy wil deurt die snot trap tot op die harde bodem, en daar vastrap vind.
Vir laeveldse kleigrond (redelikke harde kors met 'n pappery daaronder) het jy die grootste "footprint" nodig wat jy kan kry. Groot, bree bande afgeblaas asof jy in sand is. En as jy deurbreek is jou gort gaar.

Die probleem is natuurlik dat ons almal probeer om een band te kry wat alles goed doen, en dit bestaan net nie.

Vir iemand wat heeltyd op een plek ry, is daar 'n kans, maar vir ons wat wyd toer, is die kans goed dat jy meeste van die tyd die verkeerde bande gaan he.

:mytwocents:

Re: Tyre swap.... (255/85r16)

Posted: 12 Jan 2017 23:11
by SJC
Het n ander modder poel ontdek... (Redelik baie reen gehad laaste paar weke.....alhoewel hierdie week was maar droog)

Re: Tyre swap.... (255/85r16)

Posted: 13 Jan 2017 06:33
by Tinus lotz
Jy ga lekke was daar :lol:

Re: Tyre swap.... (255/85r16)

Posted: 13 Jan 2017 07:00
by Herrie
Ek dink jy het lekker daar gery! :thumbup: