Page 10 of 14

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 19 Mar 2016 10:22
by Russ Kellermann
The standard leaf packs in the pickup are almost as strong as they 400km constant load packs you buy from OME and TJM etc. They need ALOT of weight before they start working properly.

My bakkie feels and drives like an expty LC 105 once i load it up with work tooling and supplies,... then you 'll see how it can handle massive weight over tough uneven ground. No worries. Along with extra weight means extra Lb/square inch at the back, where rubber meets road. My BFG muddies bit hard and dont have any issues with traction, specially when loaded.

As for LSD, Nissan LSD is ecceptionally good, and if its working properly, is outstanding, and often better than diff locks in conditions such as those you pictured there. As discussed in other threads, you gotta flush it get it working properly, ... or even shim it.

Massive Rock Crawling and trail worrier stuff ,... Elocker, ARB or even Nissan Diff lock is a better choice. But patrol pickup is not meant for that, just as the wagon is not meant to have 3 kudu bulls, 4 farm labourers , 20 bags of grain, 2 hunters, double spares, and a loaded fridge all on the back... horses for courses.

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 23 Mar 2016 16:59
by SJC
Went for a quick drive this afternoon, as in 3km drive from work - at a place I like to go play sometimes. (Only had a few minutes before getting back to work).

Die 4.5, met harde bande(2.4) het al die walletjies uit gery waar ek gewoonlik met die bakkie speel, sonder enige moeite.
In elk geval het so tiepe van 'n crossaxle uit gery, waar die suspensie tot sy maksimum flex, maar nie regtig wiele in die lug soort van flex nie, hoor ek 'n geklap agter. Dink dis snaaks want die 4.5 behoort nerrens grond te stamp nie..
(presies dieselfde walletjie waar my bakkie staan op my profile pic).

Klim uit toe sien ek dit:
photo 1.JPG
photo 1.JPG (350.6 KiB) Viewed 1767 times
Anti sway bar bracket snapped.
Still wanted to get extension brackets for them...

Dis hoe hy aan die ander kant lyk:
photo 2.JPG
photo 2.JPG (368.53 KiB) Viewed 1767 times
Die vraag nou is: maak reg/verleng? Of haal die anti sway bar/stabilizer bar uit?

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 23 Mar 2016 17:42
by Tinus lotz
Daai goed is vir manne wat vir die ander span bat....haal uit :thumbup:

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 23 Mar 2016 18:03
by Peter Connan
Fanus, haal liewer uit.

Tensy jy regtig die dakrak swaar pak. Maar jy het mos 'n bakkie?

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 23 Mar 2016 18:13
by SJC
Ja, glo nie ek sal ooit nodig he om die dakrak swaar te pak nie, tensy mens nou overland en 'n paar jerry kanne met brandstof en daktent moet laai. Maar ek sien nie so 'n trippie in die nabye toekoms op kom nie...

En wat van die voorste anti-sway bar - haal hom ook uit?
Tinus lotz wrote:Daai goed is vir manne wat vir die ander span bat....haal uit :thumbup:
:rolling:

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 23 Mar 2016 18:21
by Peter Connan
As dit myne was, sou ek. Hulle limit definitief flex.

Haal sommer die bakkie s'n ook uit, terwyl jy besig is.

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 23 Mar 2016 18:28
by SJC
Sal so maak. :thumbup:

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 23 Mar 2016 21:42
by petrol
Nee jammer manne, ek stem nie saam nie.
Fanus, ek het ironman, harde suspensie en air bladders in so my suspensie agter kan baie hard wees as ek die air bladders so n bietjie pomp, ek het my sway bar ontkoppel om te kyk hoe die voertuig hanteer. Ek sal dit nie aanraai nie, jy gaan vir hom rol as jy in n noodgeval moet uitswaai en as ek reg onthou gaan jou vrou en kinders in daardie patrol ry.
Jy kan wel die voorstes uit haal.

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 23 Mar 2016 22:10
by JoshJ
petrol wrote:Nee jammer manne, ek stem nie saam nie.
Fanus, ek het ironman, harde suspensie en air bladders in so my suspensie agter kan baie hard wees as ek die air bladders so n bietjie pomp, ek het my sway bar ontkoppel om te kyk hoe die voertuig hanteer. Ek sal dit nie aanraai nie, jy gaan vir hom rol as jy in n noodgeval moet uitswaai en as ek reg onthou gaan jou vrou en kinders in daardie patrol ry.
Jy kan wel die voorstes uit haal.



Ek stem. Vir n off road monster. Weekend warrior tipe kar. Haal dit uit. Maar vir DKW doeleindes los dit in. Kry extended brackets. Myne was R560 vir agter.
Ek het vandag weer gesien toe ek die pas oor die overberg ry met sy harnaald draaie. Jy gaan hom in teen n geskate spoed. En dan knyp hy skerper op n kol as wat jy gereken het en dan moet jy daai stearing trek. En ek kan jou nou se. As hy nie stabelizers in het nie. Gaan jy hom rol.

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 24 Mar 2016 05:32
by Michael
Fanus, I took my front ones out and extended my rear ones to fit the 2" lift and mine handeles great.
I drove it for a while without the rear sway bar, but it has allot of body rol and put it back for safety purposes.

Ek like my setup en sal nie my agterste bar uit haal nie, my kar flex nogsteeds genoeg en ek kan tenminste om die draaie gaan.
Joune het gebreek omdat hulle nie extended is nie