Page 10 of 12

Re: One DEAD Patrol

Posted: 24 May 2010 19:53
by Saltman
Ai Oom

Jammer om te hoor van die skade - ek volg nou al lank oom se storie en het hard gehoop die "transplant" sal die ding doen.
Ek gaan iewers in die toekoms 'n soortgelyke judgement call moet maak met my Land Rover Discovery Tdi wat begin moeg raak.
So ek het gehoop die transplant is suksesvol sodat ek dit ook kon oorweeg!

Intussen is ek BAIE bly ek het die 4.8 opsie geneem toe ek Patrol gaan soek het.
Ek betaal nou maar die prys by die pomp, maar tot dusver ry ons darem lekker betroubaar!
Hoop net dit hou so aan!

Voorpsoed met oom se oorbou planne.

Pieter ek volg jou storie ook met 'n lang oog en hou duim vas vir jou - gee Nissan gas my maat!

Dink aan julle
Herbie

Re: One DEAD Patrol

Posted: 24 May 2010 21:36
by Kagiso II
ek weet darem nie Herbie - daar is menige suksesverhaal van 'transplants' ... dis nou maar ene male ek en Agarob wat so kwaaivrinne uit die lewe sal gaan .. of dalk is daar vorentoe 'n "nioce s'praaiz' vi my en ... ? .
Daai kar moet nog verrrrr in Afrika rondloop en Jesus fil en toerusrting en mense aandra [dis hoekom ek by diesel gehou het] maar geld vir 'n ander ene is daar te ene male nie [ek praat nie uit di ehuis nie maar met R4500 se pensioen per maand is daar nie weer iets vir moutir koop nie - nie as ek wil voortgaan met die uitreike nie.
Boesman gedra hom soos 'n nuwe ryding; ou Lobo loop maar teen 4k/liter is hy nie juis "langpad materiaal' nie.
Nouja - ek wag vir SAC om ons geld terug te gee - [hulle kan daai enjnin waarewwer parkeer - netnie in Agarob nie]

J G - kon jy daai hendjin nomir "trace" ?

Re: One DEAD Patrol

Posted: 25 May 2010 12:19
by JG Shields
Oom Mac,

Nee, ek het gesoek maar nie veel hond haar-af gemaak nie.

Koos, weet jy dalk waar ons kan soek na die verskil in enjin nommers tussen die LONGSTROKE en die SHORT STROKE enjin? Die ienjin nommers behoort 'n aanduiding daarvan te gee en/of die enjin in 'n Patrol of 'n ander voertuig hoort. Mens behoort selfs te kan vasstel in wat se voertuig 'n spesifieke enjin nommer was.

Re: One DEAD Patrol

Posted: 25 May 2010 12:47
by Herrie
Mac, jy het mos Agarob se registrasie sertifikaat met sy engin nommer op - vergelyk dit nou met Boesman s'n en sien wat die verskil is.

Re: One DEAD Patrol

Posted: 25 May 2010 16:09
by JG Shields
Kobus,

Ek het ook gehoop dit sal 'n aanduiding kan gee, maar dis toe nie so eenvoudig nie. Bv.

My ou ZD30 enjin se nr is: ZD30171119E
Agorob se nuwe enjin is: ZD30004484A

Die handleidings gee die uiteensetting van die VIN nommers baie goed. Die samestelling van 'n VIN nommer se kombinasies dui aan watter model bakwerk dit is, kort of lang wielbasis, links of regs stuur, land van gebruik ens. Ek het gehoop ons kan dieselfde spoor kry mbt die enjin nrs ten einde vas te stel hoe mens tussen die verskillende tipes ZD30 enjins (Patrol, Hardbody en ander) onderskei aangesien hulle wesenlik van mekaar onderskei. Ek kry egter nie 'n webblad of ander handleiding wat die enjin nr se kombinasies verduidelik nie.

Aangesien daar egter so min ZD30 Patrols in SA is, sal min mense, anders dan Nissan SA, weet dat hulle van mekaar verskil. Ek vermoed Agorob het 'n "short stroke" enjin gekry. Uiteraard sal SAC kliphard daarteen stry.

Oom Mac, hoe vergelyk bg 2 nommers met Agorob se ou nr en jou Hardbody se nr?

Re: One DEAD Patrol

Posted: 25 May 2010 16:16
by KOOS BEST
Jammer ek ken nie die verskil in die nommers nie , maar hier is sulke min ZD 30 long strokes , dat slegs die ingeligtes weet daarvan. Maar hoe verdomp stupid deur nissan om 2 x verskillende enjins dieselfde naam te gee nl. ZD30.
Wat ek weet is dat die ZD 30 longstroke n Franse enjin ontwerp is en die Hardbody s'n is Japanees.
Sal soek
Koos

Re: One DEAD Patrol

Posted: 25 May 2010 16:24
by KOOS BEST
Ek het op die web probeer "GOOGLE-LOER" maar raak nie wyser nie.
Oom Mac , haal daai enjin uit en sit n 4,2d in, almal se dit is nie moeilik nie .

Voorspoed Oom

Re: One DEAD Patrol

Posted: 25 May 2010 22:38
by Kagiso II
ja - nou begin di elieg en bedrieg en heuning smeer en smile en knik [en in my wese wys ek jou my mirrilvinger]
SAC gaan nou eers "kyk wat ons aan di eenjin kan doen" - en hoe meer ek sê "ek stel nie belang in daai enjin nie - refund my eenvoudig - want enjin wat 8 liter olie op 600 Km gebruik - ek WIL hom nie hê nie [WAT hulle wil "kyk" weet nugter]
Maar boetaaaaaaa - to ek meld van JG se enjin en wat hy my vra vir daai enjin - toe wil hy sommer opslag ry en gaan haal [vir homself ...] ..
ek dwaal af - hulle gaan nou die enjnin "kyk" en druktoets en blow by toets en wat nog - en dan aan my daai laslappie afsmeer - sorri - maar ek het nuus vir hulle - vir 'n verandering is die wet aan my kant.

Ek hou julle op hoogte - maar soos dinge nou staan - sodra Agarob 'n heel en betroubare4 ZD 30 enjin het - gaan hy MARK toe.
Ek en Boesman sal uitreik - tot my rug nie meer kan nie.

Re: One DEAD Patrol

Posted: 27 May 2010 09:59
by Gerrit Loubser
Guys, where does the idea of a "long stroke" vs. "short stroke" version of the ZD30 motor come from? The stroke of an engine is determined by the crankshaft and according to the Nissan FAST parts system the D22 Hardbody with the ZD30DDT motor uses the exact same crankshaft part number as the Y61 Patrol with the ZD30DDTi motor. The con rods and pistons are also the same, but the engine blocks have different part numbers.

For interest sake, the head part numbers are different, but the head gaskets are the same. I don't think it is a case of two completely different motors, but rather of two slightly different versions of the same thing. At any rate, it does not seem as though the strokes are different.

Re: One DEAD Patrol

Posted: 27 May 2010 22:15
by Kagiso II
soos nissan nou met nissan eienaars handel is dit dalk die uiteinde ???
Who parked it.jpg
Who parked it.jpg (196.94 KiB) Viewed 1506 times