Page 10 of 16
Re: head coming off again
Posted: 04 Apr 2014 13:47
by tour de frans
Nee Peter jy was reg. Powerstroke is afwaarts.
Re: head coming off again
Posted: 04 Apr 2014 18:37
by Andre Steyn
Ai manne dat sulke brainkrag nou eendag moet vrot en oud word! Cedric your illustration and theory is amazing and makes alot of sense as I had alot of water loss at one stage especially after a looooong drive and standing overnight! Frans jou kennis en permanente lus en berwidwilligheid om kennis te deel en te help. Eintlik maar al julle manne! Dis in vandag se tyd baie skaars, my teorie oor patrol einaars bly maar staan. Om terug te kom na my wa, frans dink jy ek moet die nuwe piston krone kleiner sny? Op dink jy aangesien dit nou vir ñ feit die regte pistons gaan wees dat dit nie nodig ia nie? En ceramics?
Re: head coming off again
Posted: 04 Apr 2014 18:41
by Andre Steyn
Dink julle manne daai coke kom van daai kolle op die headgasket af wat swak geseel het? Weens die ou head boute en die 0 sleeve protrusion. As ek nou reg kan aflei kan ek net die pomp en injectors toets, herkalibrasie is nie nodig nie?
Re: head coming off again
Posted: 04 Apr 2014 21:12
by Tinus lotz
Andre coke en kaptein skuim werk goed vir my.....
Daarmee kan ek nie nuttige input gee nie. Hoekom laat jy nie die pomp en injectors toets nie? As daar fout is laat dan aan hulle werk ???

Re: head coming off again
Posted: 05 Apr 2014 00:58
by tour de frans
Dankie Andre. Dis n voorreg om te deel. Ek leer elkedag en wil ook nog leer.
Indien jy nuwe pistons inbou, kan jy die keystone tipe insit. Jy sal ok wees.
As die sleeves nie skoon hone nie en jy fit nuwe, doen die sleeve protutions reg.
Anders draad die blok, dis in elkgeval beter.
Ceramic kan jy doen, maar met jou engine setup is dit onodig. Dis duur en jou injector pomp
Is te kein om genoeg krag te maak dat ceramic n voordeel gaan wees. Jy kan dit doen vir gemoedrus.
Cedric het die regte setup in sy engine. Dalk het hy nog die part nrs.
Groete
Frans
Re: head coming off again
Posted: 05 Apr 2014 08:41
by Andre Steyn
More manne, Frans ek gaan die sleeves maar vervang dit werk tans goedkoper uit as om te piano wire, die engineers hier is bang om dit te doen. So soos dinge tans staan, blok is weer uit, so dis basies weer ñ kompleet herbou. Ek wag nou net om te hoor oor watse pistons ek kan kry dalke ñ kompleet stel mahle ken iemand die brand? Die ander wat ek van gehoor het is autopower, motrex en powertorque of AE's(R1200 per piston) . Die head gasket sal agente wees, watter dikte? Asook die exhaust manifold gaskets! Die head boute, kan ek hulle by alert of master kry of ook eerder agente? Diesel pomp en injectors gaan ek net laat toets en kyk of hulle binne spec is, het iemand dalk die volumes per injector?
Re: head coming off again
Posted: 05 Apr 2014 13:58
by Andre Steyn
Right ek kort nou al die specs op die turbo engine, van toques op al die boute tot clearances en toleransies van bo tot onder voor tot agter, die cams al die bushes die hele spul. Die enginering oom wat my help se nou doen ons alles presies volgens die boek!!! Waar kan ek al die inligting kry?
Re: head coming off again
Posted: 05 Apr 2014 16:59
by Peter Connan
Dis nou wel die ouer model, maar die TD42 is dieselfde dink ek?
http://patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f=42&t=3489
Re: head coming off again
Posted: 05 Apr 2014 18:19
by Andre Steyn
Ek glo dit sal dieselfde wees, myne is ñ 99. Tensy daar snaakse specs is spesifiek agv die turbo mod?
Re: head coming off again
Posted: 06 Apr 2014 21:55
by Ratau
Manne
Ek het 'n soortgelyke storie met my Blazer se een bank gekry. Cliff by Futronic (Bosch) in Pretoria Noord het my gehelp. Hy doen goeie werk, ken hom vir ongeveer 30 Jaar.