Page 10 of 16
Re: Recovery Gear & Points
Posted: 26 Apr 2013 17:28
by Jorrie
Soos belowe, hier is RopeWorld se pryslys en hulle kontak details.
Hulle werk nog aan die gesertifiseerde etikette vir die toue. So ek stel voor dat dit eers bevestig word voordat enige bestellings geplaas word.
Ek sal wel more by die opleidingsdag van die toue beskikbaar hê om vir julle te wys.

- Ropeworld Price List.jpg (378.83 KiB) Viewed 4769 times
Re: Recovery Gear & Points
Posted: 26 Apr 2013 17:35
by Alex Roux
Hi Jorrie
Ek vermoed die attachment het nie aangebly nie?
Groete
Re: Recovery Gear & Points
Posted: 26 Apr 2013 17:37
by Jorrie
Hi Alex, ek het dit af gehaal en weer in jpg formaat gepost.
Re: Recovery Gear & Points
Posted: 26 Apr 2013 22:38
by Alex Roux
Hi Jorrie
Ek stel belang in die tou, die kinetic en die bridal asb.
Sal jou kontak.
Maar ek is nie seker van die lengte nie. Miskien vir die wat more na die opleiding toe gaan, vind asb uit wat saakmaak m.b.t. die lengte van die tou?
Bv. 9 meter of 12 meter. Wat is beter? / en hoekom?
Re: Recovery Gear & Points
Posted: 26 Apr 2013 22:50
by Jorrie
Alex
Sal so maak. Kom kyk eers hoe lyk myne. Dan kan jy self besluit en bestel en ek kan dit vir jou saambring uit Kaap uit.
Re: Recovery Gear & Points
Posted: 27 Apr 2013 07:04
by Peter Connan
Jorrie dankie vir jou moeite. Daai pryse lyk glad nie sleg nie.
Alex, wat sleep aanbetref: Ek is onder die indruk die wet laat 'n maksimum van 3.5m of 4m toe vir sleep op die pad. Dit is waarvoor my tou die meeste gebruik word, maar myne is 5m en ek is nog nooit moeilikheid gegee daaroor nie.
Dit geld natuurlik net vir op die pad, in die veld is daar nognie reels nie. Maar daar is tye wat die langste tou wat jy kan kry nie lank genoeg gaan wees nie, en daar gaan ander tye wees wat hy te lank gaan wees. As jy die plek het, kry 'n 5m en 'n 10m tou.
Vir snatching dink ek langer is beter, maar ek dink ook 'n 13t tou is bietjie te sterk, en sou 'n 9t snatch-tou voorstel?
Die ding is dat met 'n snatch-recovery MOET die tou die swakste element wees, en bitter min karre se recovery punte is sterker as 9t. Nou sit jy self lekker sterk punte op jou eie kar, maar wat is op die kar wat jy probeer recover?
Re: Recovery Gear & Points
Posted: 28 Apr 2013 14:47
by Peter Connan
rvanrooyen wrote:Thanks, Peter.
Do we have any reference to a video or illustration of how to use the standard fittings at the back off the Patrol for recovery? I have a half circle type fitting just under the back door, but what and how to use it I don't have a clue.

- prr.jpg (183.88 KiB) Viewed 4729 times
Re: Recovery Gear & Points
Posted: 29 Apr 2013 07:39
by Stefan
rvanrooyen wrote:Thanks, Peter.
Do we have any reference to a video or illustration of how to use the standard fittings at the back off the Patrol for recovery? I have a half circle type fitting just under the back door, but what and how to use it I don't have a clue.
Is it the standard 1/2 circle "recovery" loop? I would recover a BMX with that. Do yourself a favour and undo the bolts then have a look at the thickness of the metal and the welds holding it in place.
Re: Recovery Gear & Points
Posted: 29 Apr 2013 07:55
by offroadbiker
Jorrie wrote:Soos belowe, hier is RopeWorld se pryslys en hulle kontak details.
Hulle werk nog aan die gesertifiseerde etikette vir die toue. So ek stel voor dat dit eers bevestig word voordat enige bestellings geplaas word.
Ek sal wel more by die opleidingsdag van die toue beskikbaar hê om vir julle te wys.
Ropeworld Price List.jpg
Stel defnitief belang, maar sal wag vir daai etikette, weet as nie op is kan dit teen jou tel in die Fundi en ande "kompetisies" of "fun days"
Re: Recovery Gear & Points
Posted: 29 Apr 2013 09:17
by Mark Greenhill
Hi All
Can anyone advise what equipment and ratings I should consider buying from Jorrie/rope world?