Page 10 of 10

Re: My nuwe speelding

Posted: 14 Sep 2015 14:05
by SJC
Wel ek reken 'n jimny behoort agter op n patrol bakkie te pas... Hy kan hom seker op die roofrack sit.

Re: My nuwe speelding

Posted: 23 Sep 2015 08:17
by Boskoets
Hahahahahaha sit die Jimny sommer op die roofrack :rolling: :rolling: