Page 10 of 13

Re: Projek Yster.

Posted: 15 Apr 2013 21:33
by Tommie
Hallo Fanie,

Ek het die fuel injection afgehaal en n Holley 750 Cfm Double Pumper carb gebruik. Die fuel consumption @ 120 km/h is 4.3 km / l met n bos trailer en n Rooftop tent vol gelaai. Dit is met 315-75-16 Mickey Thompsons, Speedo is100 % in lyn met Gps

Het nog nie kans gehad om solo trip te ry nie. Baie dieselfde as met die 4.5 enjin net baie meer krag.

Jy kan v Thys kontak by 083 271 6418 of turbologix@vodamail.co.za. Led spots en lightbars is stunning lyk soos daglig!!!

Groetnis

Re: Projek Yster.

Posted: 15 Apr 2013 22:27
by Jorrie
davejones wrote:just insane !!!!
Tommie
Ek het vir jou een van Grootseun se INSANE wapens.

Re: Projek Yster.

Posted: 16 Apr 2013 05:52
by Tommie
More Jor.

Wat sou die INSANE wapen wees? Onthou eke biekie blond :salute:

Re: Projek Yster.

Posted: 16 Apr 2013 08:01
by Alex Roux
Hi Tommie

Dit is a logo wat presies soos die NISSAN badge lyk op jou gril, behalwe dit lees INSANE (Selfde letters).
Ek dink dit sal by jou monster pas.

Re: Projek Yster.

Posted: 16 Apr 2013 09:38
by Tommie
Alex.

Verstaan nou, soos ek gese het, eke maar biekie stadig. Ek gaan met Grootseun reel. Dit sal nogal werk.

Groete

Re: Projek Yster.

Posted: 16 Apr 2013 10:15
by Jorrie

Re: Projek Yster.

Posted: 06 May 2013 08:44
by Fanie Meyer
Hallo Tommie

Ek verneem dat jou Chissan 427 al weer ammok gemaak het in die rooi sand.

Die nuus trek vinnig oor die " Agterste Duin" by Waterford.

Ja soos daar gese word many have tried but only cubes survived.

Stuur fotos asb

Groetnis

Fanie

Re: Projek Yster.

Posted: 06 May 2013 09:30
by Tommie
More Faan.

Ja hy is nou die spreekwoordelike "YSTER"! Het video ook geneem gaan vir Thys vra om dit vir ons te probeer opsit. Het ook al gedink om sy naam te verander na "DIE DING". Almal wat hom sien praat nou al van die ding.

Thys het n sterk motor gebou, en dan is die ratkas en diff's magtig sterk.

Groete

Re: Projek Yster.

Posted: 07 May 2013 21:23
by Tommie
Dag Maats.

Hiermee die link om te kyk hoe Ystervdie agterste duin by Waterford uit gery het.

http://www.yuotube.com/watch?v=bIKqLdGe-2y

Re: Projek Yster.

Posted: 07 May 2013 21:31
by Jorrie
Tommie
Al wat ek sien as ek die link volg is 'n iPhone advertensie/kompetisie.