Page 10 of 26

Re: GEROTEK

Posted: 27 Jun 2012 09:23
by juice
ricster wrote:Lets make it easier to follow....

1) Cedric ( Ricster - Iron Maiden )
2) Xenoblits
3) Peter Connan
4) Tinus Lotz
5) Tommie
6) Jorrie
7) juice

Re: GEROTEK

Posted: 27 Jun 2012 09:26
by johanp
1) Cedric ( Ricster - Iron Maiden )
2) Xenoblits
3) Peter Connan
4) Tinus Lotz
5) Tommie
6) Jorrie
7) Andre (Stefaansie)
8) oompie mac
9) Fritz Nortjè (Armscor)
10) Christo v Rensburg (ChristoSlang & Chuck Norris)
11)Johan Pheiffer (johanp)

Re: GEROTEK

Posted: 27 Jun 2012 10:18
by PathMaker
1) Cedric ( Ricster - Iron Maiden )
2) Xenoblits
3) Peter Connan
4) Tinus Lotz
5) Tommie
6) Jorrie
7) Andre (Stefaansie)
8) Oompie Mac
9) Fritz Nortjè (Armscor)
10) Christo v Rensburg (ChristoSlang & Chuck Norris)
11)Johan Pheiffer (johanp)
12) Graham Cumming (PathMaker)
13) Wayne Lightening (Nissan Pathfinder driver)
14) Juice

Re: GEROTEK

Posted: 27 Jun 2012 11:41
by Kagiso II
Jorrie - Jy is TE ordentlik - ek sou swaar woorde gebruik het ... en iemand murtu gestuur het sonder return ticket ..
Soos Pieter Conan se -- Jy het presies gedoen wat ons as groep op die Forum jou gevra het - Die opsie en gedagte om diet 'n "Oop vir alle Datsuns" te maak was nie jou gedagte nie -- jy het bloot versoek uitgevoer, dit blyk duidelik nie haalbaar te wees nie .. aldus die Gerotek 4x4 dag gaan voort.
(AL wat ek mee saamstem is dat - AS jy ekstra Randjies het - 'n bydrae te maak oppi oompie se Uitreike :biggrin: alhoewel ek dit nie eerste gesê het, nie)
en die NIE 'n Nissan 4x4 Klub geleentheid nie -- dis 'n GTG vir PATROL forum en NISSAN 4x4 intekenare an die paar SAW manne wat Jorrie ingesluit het

[as ons mense kort kan ek ook op KAMPVUUR vir jou plaas .. praat maar net.]

:doh: - [en jydaar . .ek sien wat jy dink .. antwoord my liewer per PM ...]

Re: GEROTEK

Posted: 27 Jun 2012 12:07
by Tinus lotz
Jorrie
Van my kant af baie dankie vir jou moeite!!!!!!ek en die ander forum lede wat van die begin af opgewonde was oor die uitstappie wardeer jou moeite en gaan die dag geniet!!!!!!soos piet se as jy n probeem het by net by die huis!!!!!!!
Ek het met bogey man gepraat en hy wil ook saam kom kyk net na sy dagboek! Peter wat se motor geblaas het het ook gese hy gaan kom.
Ek weet dat dit weereens n sukses gaan wees soos al die ander FORUM uitstappies
DANKIE VIR JOU MOEITE! !!!!!!!!
ek was eenkeer daar met my eskom bakkie 15jaar terug
My 4.8 gaan graag biekie bene rek saam met al die ander manne :woo: :woo: :woo:

Re: GEROTEK

Posted: 27 Jun 2012 12:32
by Grant
1) Cedric ( Ricster - Iron Maiden )
2) Xenoblits
3) Peter Connan
4) Tinus Lotz
5) Tommie
6) Jorrie
7) Andre (Stefaansie)
8) Oompie Mac
9) Fritz Nortjè (Armscor)
10) Christo v Rensburg (ChristoSlang & Chuck Norris)
11)Johan Pheiffer (johanp)
12) Graham Cumming (PathMaker)
13) Wayne Lightening (Nissan Pathfinder driver)
14) Juice
15)BOSB4K

Re: GEROTEK

Posted: 27 Jun 2012 12:39
by Grootseun
1) Cedric ( Ricster - Iron Maiden )
2) Xenoblits
3) Peter Connan
4) Tinus Lotz
5) Tommie
6) Jorrie
7) Andre (Stefaansie)
8) Oompie Mac
9) Fritz Nortjè (Armscor)
10) Christo v Rensburg (ChristoSlang & Chuck Norris)
11)Johan Pheiffer (johanp)
12) Graham Cumming (PathMaker)
13) Wayne Lightening (Nissan Pathfinder driver)
14) Juice
15)BOSB4K
16) Grootseun

Re: GEROTEK

Posted: 27 Jun 2012 12:54
by Peter Connan
Jorrie, I would say that's a go?

Thank you very much for your efforts!

Re: GEROTEK

Posted: 27 Jun 2012 13:07
by Tinus lotz
Please let it be a go!!!!! :pray

Re: GEROTEK

Posted: 27 Jun 2012 13:36
by Peter Connan
1) Cedric ( Ricster - Iron Maiden )
2) Xenoblits
3) Peter Connan
4) Tinus Lotz
5) Tommie
6) Jorrie
7) Andre (Stefaansie)
8) Oompie Mac
9) Fritz Nortjè (Armscor)
10) Christo v Rensburg (ChristoSlang & Chuck Norris)
11)Johan Pheiffer (johanp)
12) Graham Cumming (PathMaker)
13) Wayne Lightening (Nissan Pathfinder driver)
14) Juice
15)BOSB4K
16) Grootseun
17) Grobbies (met Agarob)