Page 10 of 13

Re: DAY AT SANDWANI

Posted: 22 Jan 2012 00:26
by Grootseun
Klink na pret maar as ek die keuse maak om aan te gaan sit ek April in Aus vir nog n WNSF worlds strongest man , maar ekti meer lus vir daai speel nie , 34 is al oud in daai game , laat ek sien ,maar sal jou ook op hoogte hou soos ons gaan speel van tyd tot tyd

Re: DAY AT SANDWANI

Posted: 22 Jan 2012 00:47
by Jorrie
Driko,

PM jou E-pos adres vir my dan stuur ek vir jou my beplanningspakket aan. Dan kan jy self kyk en dink daaroor. Jy kan altyd die info gebruik vir wat dit werd is.
Miskien moet ons hierdie een na My Richtersvelt thread verskuif.

Groetnis :salute:

Re: DAY AT SANDWANI

Posted: 22 Jan 2012 00:51
by Jorrie
Alex Roux wrote:Hi Jorrie

Thanks for organinsing. Great fun, especially after lunch there was more opportunity for some action.

Alex
Hi Alex

Glad you enjoyed it. :thumbup:

See again soon.

Re: DAY AT SANDWANI

Posted: 22 Jan 2012 08:04
by Chopper
Big Thanks to Jorrie and all involved,
Turned out to be a great introduction to the club and good folks involved.

My Patrol wants more!
Trevor

Re: DAY AT SANDWANI

Posted: 22 Jan 2012 10:55
by Aries66
Dankie Jorrie :woo: :woo: :thumbup: was n baie lekker dag.
Na ete foto.
S8001807s.jpg
S8001807s.jpg (67.39 KiB) Viewed 1851 times

Re: DAY AT SANDWANI

Posted: 22 Jan 2012 11:02
by Alex Roux
Louis

Nou verstaan ek hoekom ek jou Aries genoem het. Die jou Forum naam.
Dankie Louis vir die uitsleep!
Ek het vasgesit, net omdat ek hard genoeg probeer het....

Re: DAY AT SANDWANI

Posted: 22 Jan 2012 12:01
by Aries66
Alex
Geen probleem nie en dit was 'n plesier!!!

Re: DAY AT SANDWANI

Posted: 22 Jan 2012 13:14
by Jorrie
Alex Roux wrote:Louis

Nou verstaan ek hoekom ek jou Aries genoem het. Die jou Forum naam.
Dankie Louis vir die uitsleep!
Ek het vasgesit, net omdat ek hard genoeg probeer het....
Alex, het jy jou pic gekry waar jy 'n bietjie vertoef?

Re: DAY AT SANDWANI

Posted: 22 Jan 2012 13:58
by Alex Roux
Op hierdie site, vroeer by jou ander fotos?
Ja, ek het lekker op my pens gaan le.
Ek sou heeldag moes grawe om weer traksie te kry.

Ek het genoeg momentum gehad om oor te kom, maar toe loop rem en stop ek op die kruin van die bult.
En daar sit ek toe...

Re: DAY AT SANDWANI

Posted: 22 Jan 2012 22:10
by Jorrie
Alex, sien my Facebook (Jorrie Jordaan) fotos, daar is meer.