Page 10 of 16
Re: LSD Oil - urgent
Posted: 23 Jun 2016 11:05
by SJC
Dirk, wat is die dightheid van die Syntrax wat jy gekoop het?
Dit lyk my mens kry hom in 'n 90 en 'n 140.
offroadbiker wrote:SORRY!!!!!!!!!!!!
Castrol's Syntrax gekoop..
Re: LSD Oil - urgent
Posted: 23 Jun 2016 11:43
by offroadbiker
Sal moet gaan kyk...........
Re: LSD Oil - urgent
Posted: 23 Jun 2016 12:39
by Stefaansie
Maak net mooi seker.
Ek het die syntrax gekoop. Dis n volle sintetiese olie bedoel vir die AMG Merc's ens, en my diff het erg vibreer as ek in n draai wegtrek.
Graham het hom gediens, en het die gewone Castrol se LSX in gegooi, en nou is hy weer reg.
Re: LSD Oil - urgent
Posted: 23 Jun 2016 14:54
by SJC
Die Castrol LSX is so skaars soos hoendertande...
Re: LSD Oil - urgent
Posted: 24 Jun 2016 07:46
by SJC
Re: LSD Oil - urgent
Posted: 24 Jun 2016 07:53
by SJC
Re: LSD Oil - urgent
Posted: 24 Jun 2016 22:38
by SJC
Volgens nissan(dealership) en volgens van die aussie forums, is korrekte een gl5 140, maar volgens my patrol se eienaars handleiding is die korrekte olie gl5 90.

Re: LSD Oil - urgent
Posted: 25 Jun 2016 05:16
by Peter Connan
As jy in die werkswinkel-handleiding kyk sal jy sien daar is 'n grafiekie of tabelletjie oor watter viskositeit om teen watse temperature te gebruik.
Jy sal ook sien daar is 'n taamlikke overlap.
Ek het ongelukkig nie die manual vir jou kar nie.
Re: LSD Oil - urgent
Posted: 27 Jun 2016 20:44
by JoshJ
My Safari diff trrrrrrrrr as ek ry, enige iemand met n idee wat dit is? En raad om dit op te los. Ek sal more kyk of hy olie in het.

Re: LSD Oil - urgent
Posted: 27 Jun 2016 21:31
by SJC
Kan seker olie wees. Of verkeerde olie...