Page 9 of 11

Re: River trip 7-11 August 2020

Posted: 06 Jul 2020 09:22
by DawidT
Tinus lotz wrote: 04 Jul 2020 10:35 Wil julle rivertrip buffs of t shirts he?
Altwee asb, Tinus.

Re: River trip 7-11 August 2020

Posted: 08 Jul 2020 14:21
by Herman Harry
Goeie dag se almal

Het enige iemand dalk inside info oor wanneer mens officially kan travel tussen provinsies sonder papierwerk.

Ek travel baie vir werk en daar is n groot afname in die roadblocks en die wat daar nog is stop hulle mens nie eers nie.

Punt is mens wil nie die kans vat en dan net voor die wiele die sand raak dan moet jy omdraai en nog n boete ook betaal nie.

Re: River trip 7-11 August 2020

Posted: 08 Jul 2020 20:56
by izakjbrt
Wel die ouens gee sommer permitte as jy aan die toer deelneem. So lyk nie na n te groot probleem nie
3A52921A-80DA-45B7-89BA-E1A82A5241C8.jpeg
3A52921A-80DA-45B7-89BA-E1A82A5241C8.jpeg (485.38 KiB) Viewed 5399 times

Re: River trip 7-11 August 2020

Posted: 08 Jul 2020 21:48
by thabogrobler
Herman Harry wrote: 08 Jul 2020 14:21 Goeie dag se almal

Het enige iemand dalk inside info oor wanneer mens officially kan travel tussen provinsies sonder papierwerk.

Ek travel baie vir werk en daar is n groot afname in die roadblocks en die wat daar nog is stop hulle mens nie eers nie.

Punt is mens wil nie die kans vat en dan net voor die wiele die sand raak dan moet jy omdraai en nog n boete ook betaal nie.
'n Klient van my is in die Weermag en hanteer hul logistieke(seker net 'n deel daarvan?) Hy het my meegedeel dat die weermag onttrek van padblokades en hul 'n meer humanitere rol gaan vervul. Ek het hom gister ook gevra van die moontlikheid van 'n strenger lockdown en hy se hy twyfel baie sterk of dit sal gebeur.

Re: River trip 7-11 August 2020

Posted: 09 Jul 2020 06:34
by Tinus lotz
Skakel gerus vir my of Dirk dan gesels ons oor die nulagt32978o13

Re: River trip 7-11 August 2020

Posted: 09 Jul 2020 10:55
by izakjbrt
Nou gaan die typ stadig verby, my verlof (wel slawe kry die verlof nie) is in, en die baas (Ms Joubert) het die budget goed gekeur

Re: River trip 7-11 August 2020

Posted: 09 Jul 2020 10:59
by offroadbiker
Yep dis tyd, minder as n maand dan speel ons!!!!!

Re: River trip 7-11 August 2020

Posted: 11 Jul 2020 14:33
by offroadbiker
I will start the watsup group next week for the river trip so that we can start with the planning and finer detail for the trip.

Re: River trip 7-11 August 2020

Posted: 11 Jul 2020 16:07
by izakjbrt
Woohoo!!!!!


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: River trip 7-11 August 2020

Posted: 11 Jul 2020 16:53
by Tinus lotz
:blonde: :blonde: :blonde: