Page 9 of 16

Re: 16-18 June Heidelberg 4x4

Posted: 09 Jun 2017 09:46
by Wilkie
Manie Lombaard wrote:Hi Guys, MAGINTY is in, We gonna join u guys. One day only, Day visitor and will have three passengers. (Four total)
Welkom op die Forum Maginty...!!!! nice om nog n newbie by te kry :blonde: :rolling:

Re: 16-18 June Heidelberg 4x4

Posted: 09 Jun 2017 10:04
by SJC
Wilkie wrote:
Manie Lombaard wrote:Hi Guys, MAGINTY is in, We gonna join u guys. One day only, Day visitor and will have three passengers. (Four total)
Welkom op die Forum Maginty...!!!! nice om nog n newbie by te kry :blonde: :rolling:
:clap: :rolling: :rolling: :rolling:

Re: 16-18 June Heidelberg 4x4

Posted: 10 Jun 2017 12:58
by Peter Connan
Het iemand 'n adres?

Re: 16-18 June Heidelberg 4x4

Posted: 11 Jun 2017 09:34
by SJC
S26 34.678 E28 20.922
S 26 34.785 E 28 21.269

Re: 16-18 June Heidelberg 4x4

Posted: 11 Jun 2017 11:43
by Peter Connan
Dankie Fanus.

Re: 16-18 June Heidelberg 4x4

Posted: 12 Jun 2017 08:35
by offroadbiker
Dankie Fanus

Onthou asb almal dis slegs kontant - geen kaart fasalitieite beskikbaar!!!

07h30 Saterdag more - wil 08h00 begin ry.... hopelik sal die Kampers sorg dat daar n koffetjie reg staan :biggrin:

Re: 16-18 June Heidelberg 4x4

Posted: 12 Jun 2017 08:59
by ricster
Coffee doesn't come cheap !!..... :rolling: :rolling: :rolling: ... especially at 07;30 in the morning... WWW WWW

Re: 16-18 June Heidelberg 4x4

Posted: 12 Jun 2017 11:32
by Alex Roux
offroadbiker wrote:Dankie Fanus

Onthou asb almal dis slegs kontant - geen kaart fasalitieite beskikbaar!!!

07h30 Saterdag more - wil 08h00 begin ry.... hopelik sal die Kampers sorg dat daar n koffetjie reg staan :biggrin:

Hi Dirk

Om 8vm tebegn ry is nog ambiseus vir die ouens wat inkom vir die dag.
Hoekom moet ons onself so straf?
Wat van 9:30?

Tweedens, wat is die plan vir die dag?
Ons hoef nie 'n gedetaileerde aganda te he nie, maar hoe lank gaan ons ry, en wat gebeur daarna?

Re: 16-18 June Heidelberg 4x4

Posted: 12 Jun 2017 11:51
by Wilkie
Alex Roux wrote:
offroadbiker wrote:Dankie Fanus

Onthou asb almal dis slegs kontant - geen kaart fasalitieite beskikbaar!!!

07h30 Saterdag more - wil 08h00 begin ry.... hopelik sal die Kampers sorg dat daar n koffetjie reg staan :biggrin:

Hi Dirk

Om 8vm tebegn ry is nog ambiseus vir die ouens wat inkom vir die dag.
Hoekom moet ons onself so straf?
Wat van 9:30?

Tweedens, wat is die plan vir die dag?
Ons hoef nie 'n gedetaileerde aganda te he nie, maar hoe lank gaan ons ry, en wat gebeur daarna?
Ek stem saam Alex...maar ek dink iemand wil skole sokker op DSTV repeat gaan kyk in die agter middag..... :think: :think: :think:

Re: 16-18 June Heidelberg 4x4

Posted: 12 Jun 2017 11:53
by offroadbiker
I was told that this is an extremely long route so thought that we should get an early start.......... I am easy, if this is to early for everyone... then speak now :biggrin:

The camping guys are there already so we can fall in there as and when we arrive.

I don't know the route so don't know if we can braai along the route, difficult to get info as well. :redface: