Page 9 of 14

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 12 Mar 2016 13:03
by SJC
JoshJ wrote:Hoor by Takla of Escape gear vir matte
Sien op Escape Gear se website, hulle het vir 2004 en op. Sal daar 'n verskil wees tussen 'n 2000 en 'n 2004 patrol se vloer oppervlakte? :think:
http://www.escapegear.co.za/products/floor-mats

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 12 Mar 2016 13:36
by Tinus lotz
Nee kannie so dink nie

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 13 Mar 2016 08:31
by JoshJ
Fanus. Die mense se produkte is baie " taylor made" soos die engels man se. So as hulle n die pre 2004 en post 2004 apart adverteer dan sal daar n verskil wees. Bv. Mens sou dink dat n prado VX 150 en n prado TX 150 se boot liner die selle moet wees. Verkeerd. Die een het n extra 12v prop in. En daar was nog n verskil. Klein goedjies wat verskil. Wat ek wil se is. Dat vir die meeste sal die ouer een in jou kar werk. Ma daar sal hier en daar n plekkie wees wat jy of self gaan moet sny of toe maak. Dis beter en kry net die regte een vir jou kar. Dan pas hy mooi.

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 17 Mar 2016 21:07
by SJC
Hierdie exhaust staan (vir my) te ver uit. Sal moet kyk of mens dit nie korter kan maak nie...

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 17 Mar 2016 21:23
by SJC
Hierdie modder walletjie (so 2km vanaf my huis), gaan uit ry die ander oggend na dit die vorige aand lekker gereen het.
IMG_2815.JPG
IMG_2815.JPG (515.67 KiB) Viewed 1500 times
Die 4.5 het eerste keer hom uit gery. Die agterend het begin gly na regs maar ek het in die selfde rigting gedraai en ons daar op.. (fotos is nie op die selfde dag geneem nie).
Met die bakkie was dit egter nie so maklik nie. Dit het my 6 probeer slae gevat voor ek daar kon op ry. Moes verskillende lyne en spoed probeer..
Elke keer as die agterste wiele die walletjie slaan dan (neem ek maar aan) hop die wielle so effens en verloor dan traksie.
Dit is sulke snotterige klei modder wat ons hier by ons kry. Ek het nie nodig gehad om die 4.5 se difflock te gebruik nie.
IMG_2820.JPG
IMG_2820.JPG (348.97 KiB) Viewed 1500 times
Die 4.5 het 265/60r16 general grabber aw op, die bakkie het 255/85r16 st maxx's op... Dink net tot wat gaan die 4.5 in staat wees met ordentlikke mud terrains. :salute:
Dan moet ek net by voeg dat albei voertuie se bande hard gepomp is vir teer verbruik - nie lus om bande af te blaas om gou 'n detour huis toe te vat nie.. :biggrin:
IMG_2816.JPG
IMG_2816.JPG (319.37 KiB) Viewed 1500 times
Ek het vroer van middag (terwyl dit reen) die walletjie probeer uit ry, maar het te veel gegly en maar gelos.

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 18 Mar 2016 05:55
by Peter Connan
Fanus, gooi vyf sakke sement agter op die bakkie en ek wed jou hy ry ook eerste keer daar op.

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 18 Mar 2016 06:22
by Michael
Fanus, dit is hoekom so baie van ons met 33" MT tyres ry....... maak n massive verskil

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 18 Mar 2016 08:00
by Wilkie
Fanus....... Plat anna teen Red Devil :think:
behalwe die bande is daar baie ander faktore wat Red Devil bevoordeel. ek dink een groot factor is die gewigs verdeling,as jy corner weights doen sal jy sien
dat Plat Anna 80/20 is en Red Devil 55/45 is en dis hoekom almal voorstel dat jy moet gewig agter opgooi.

Die ander factor is LS diff teen oor normale diff daai LS op sulke glyerige oppervlakte gaan saam met die slope wil gly want die voertuig wil bly understeer en omdat jy die voertuig
wil bly korrek hoe meer stoot die LS die voertuig reguit. maar as jy harde werk (4x4) doen dan werk die LS lekker

Dis maar my :mytwocents: :mytwocents:

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 18 Mar 2016 08:32
by ricster
I agree 100%..... bakkie has no weight compared to the wagon.

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 18 Mar 2016 12:51
by Herrie
Daardie 4.5 Patrol se bande is bietjie klein!
Standaard is 265x75R16 en die 285x75r16 is 'n baie goeie groote! :thumbup: