Page 9 of 55
Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 26 Jan 2016 10:36
by Tinus lotz
Hier is die fotos
Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 01 Feb 2016 10:26
by Alex Roux
Alex Roux wrote:Dirk and Kamp Kommandant
Wat is die beleid rondom ander mense en hul rydinge saamnooi?
Is daar 'n beperking op die getalle ens?
Het met Dawid gepraat
Daars baie plek (soos die fotos hier wys), so ons kan die non-Patrol manne ook uitnooi.
Gegewe die kampkommandant is is orraait daarmee.
Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 01 Feb 2016 14:31
by offroadbiker
Kamp kommendant is ma stil................ dalk al die Kaapse voggies wat nog nie uitgewerk het nie
Die kampplek is blykbaar heel groot genoeg, dink ons sal meer moet kyk na die 2 roetes en die tyd wat dit gaan vat om te ry, reeds 30 voertuie so 2 groepe van 15.
David se broer sal ons seker beter aanduiding kan gee van die afstand en moontlike tyd per roete...???
As daar egter plek is sal ons soos met die River Trip ander voertuie toe laat

Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 01 Feb 2016 14:35
by offroadbiker
offroadbiker wrote:Mrs Jouster se sy kan vir ons die Patrol klere so bietjie "opsmuk" met
Swaziland 2016
Sien
http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.ph ... 665#p68665 vir opsies en pryse.
Belangstellendes
1. Dirk - ORB
2. Tinus
3. Wilkie
Ek reken ons moet ons bestellings gou insit sodat daar genoeg tyd is.................
Niemand anders???? - tyd raak min
Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 01 Feb 2016 14:56
by Tinus lotz
Ok askies was in kaap gewees en meer gefokus op die wyn as op die forum......
As jy n pel wil saam nooi en hy is bereid om hom soos n patrol man te gedra geen probleem nie
Net landrovers mag nie saam ry nie Swaziland is groot op olie besoedeling arestasies:rolling:
Speel somme ons moet iets hĂȘ om te sleep...lol...

Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 02 Feb 2016 13:38
by ChuckThompson
Hallo manne
Charles Thompson van WegRy. Ek het met Thinus gesels en ek sal die toer namens WegRy meemaak. Sien uit na 'n kwaai naweek.
Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 02 Feb 2016 13:45
by offroadbiker
Tinus
Ek soek nou so bietjie meer detail beplanning man.......
Hoe laat ry ons van waar??????
Wat is die presiese roete???
Wa koop ons 'n vleisie aangesien ons dit nie mag invat nie???
Jy gaan strafdop kry as dinge so aangaan

Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 02 Feb 2016 13:47
by offroadbiker
ChuckThompson wrote:Hallo manne
Charles Thompson van WegRy. Ek het met Thinus gesels en ek sal die toer namens WegRy meemaak. Sien uit na 'n kwaai naweek.
Lekerrrrr man, jy sal dit geniet ons is 'n rustige klompie Patrol koppe
Welkom

Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 02 Feb 2016 14:01
by Tinus lotz
Dirk en ander manne
Dawid sukkel om in te log so hier is die planne
Ons bly langs swazi glas op daai plek wat die fotos wys ons ga water ens daar kry
Manne moet asb hulle vleis orders op julle name hier plak dan kan ons dit daar laat opmaak en dit daar betaal .
Ons moet kyk na voorstelle oor waar ons saam kom . Miskien erens net voor die grens of so iets???
Daar is 2 roetes ons ry een saterdag en een sondag en dan maak ons pad huis toe die maandag. Sal bietjie info oor roetes kry
Lekke
Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 02 Feb 2016 14:06
by offroadbiker
Ai dat ek so moet sukkel om die Kamp komodant aan die gang te kry
So ons gaan almal by dieselfde plek ons vleis kry
