Re: Club 23 invite we going to make smoke
Posted: 10 Nov 2019 20:31
club23 se event en Tinus wat dit onder ons almal se aandag gebring het, was n groot suksses.
Beslis een vir die boeke. Gtr my gunsteling kar. Was mal om hulle almal bymekaar te sien.
Dit was net so great om name en gesigte bymekaar te sit. Lekker om Jorrie weer te sien, en Ricster great seeing you again brother.
Tinus, hoe bedank ek jou, jou bereidwillegheid om oral te help. Dankie vir jou met die aflaai en laai van ons karre. Dankie vir die rondry vir ons.
Dit was n kort besoek, maar beslis lekker om jou weer te sien.
Janus, wat n great ou met wat hy doen vir Nissan en ons Patrols ook raaksien, Awesome.
Was goed om Micheal te ontmoet, lekker om te sien jou passie vir die patrols.
John net so lekker om jou by die event te sien, was so vinnig verby, ek wou kom ordentlik groet...
Weereens dankie vir n great event/kuier. beslis n hoogtepunt van die jaar.
groete