Page 8 of 8
Re: My Patrol - Pics
Posted: 21 Jan 2010 21:11
by Gerrit Loubser
Waarmee vervang jy hom, Fred? Het hy darem na 'n goeie huis gegaan?
Re: My Patrol - Pics
Posted: 23 Jan 2010 15:52
by Fred79
Gerrit Loubser wrote:Waarmee vervang jy hom, Fred? Het hy darem na 'n goeie huis gegaan?
Hi Gerrit
Ek sal seker maar weer vir my 'n double cab koop, ek dink dit sal die mees praktiese besluit wees. Veral hier in die UK
Re: My Patrol - Pics
Posted: 31 Jan 2010 10:50
by Izak
I took this photo after a serious hale storm.
This is in St Luxia. It is on the beach but on the marked area to launch boats.

Re: My Patrol - Pics
Posted: 24 May 2010 14:39
by johankeller

- Sneeu in Lesotho
- 17062009.jpg (228.32 KiB) Viewed 1641 times
My Patrol was amper die enigste voertuig wat elke oggend gestart het sonder enige probleme.