Page 8 of 8

Re: My Patrol het beter petol verbruik

Posted: 11 Jun 2021 17:18
by Dungbeetle
Yip, older vehicles vented to atmosphere....

Re: My Patrol het beter petol verbruik

Posted: 21 Jul 2021 11:37
by SJC
Het die tb42 se pcv valve n ander part nommer as n 4.5 sin?
Of is dit dieselfde?
Nissan sĂȘ vir my hulle het nie in vooraad nie, ook nie by hulle fabriek nie :surprised:

Re: My Patrol het beter petol verbruik

Posted: 22 Jul 2021 10:35
by Witbobbejaan
TB45 se PCV (aka Control valve) is #11810F0502 .

Cost R753 excl. Vat

Had to wait 1-2 months I think. Just picked it up this week.

Re: My Patrol het beter petol verbruik

Posted: 22 Jul 2021 13:28
by SJC
Ek is op selfde part nommer gekwoteer.
Dan is dit seker dieselfde.
Nissan in nelspruit was nog altyd duur... R867excl. :surprised:

Re: My Patrol het beter petol verbruik

Posted: 13 Sep 2021 09:00
by Arnolg
Goeie more!

Kan iemand vir my se wat hier aangaan?
Ek't vanoggend my petrol verbruik gemeet en dit lyk asof ek net 4.1 km/l op my Patrol kry (TB48).

Het ek die kat aan die stert beet waar my PCV valve veronderstel is om te wees of het die vorige eienaar van die ding ontslae geraak?

Hier is die engin sonder die cover (ek het hom afgehaal om makliker te sien waar alles is (en nou kan ek sommer sien of die engin rerig so mooi skoon was - dit was nie).
20210913_082909.jpg
20210913_082909.jpg (3.01 MiB) Viewed 3441 times
Hier is waar ek DINK die PCV valve is omdat dit soos die enigste ding lyk wat die crank en die lugtoevoer konnekteer
20210913_082918.jpg
20210913_082918.jpg (2.61 MiB) Viewed 3441 times
Bietjie nader
20210913_082926.jpg
20210913_082926.jpg (2.48 MiB) Viewed 3441 times
Wat die moer gaan hier aan? Waar is die valve?
20210913_083039.jpg
20210913_083039.jpg (2.26 MiB) Viewed 3441 times

Re: My Patrol het beter petol verbruik

Posted: 13 Sep 2021 10:53
by Arnolg
Lyk my ek het die kat aan die stert beet.

Ek het op bladsy 3 van hierdie thread gaan kyk na David se prentjie vir die 4.8.
Heeltemal ander plak as wat ek eers gekyk het....