Page 8 of 8
Re: Tierkloof 30 Aug 2009
Posted: 03 Sep 2009 20:21
by KOOS BEST
Sjoe, MANNE GELUK!!!
Baie mooi pronkstukke.
Lyk my , hi lift is die in ding!
Koos
Re: Tierkloof 30 Aug 2009
Posted: 03 Sep 2009 21:55
by Pieter du Toit
Johnboy,
Ahmm, wanneer kry ek my "royalties" vir die foto bo-aan ons webblad - kan ek vir jou my bank besonderhede stuur??

Re: Tierkloof 30 Aug 2009
Posted: 03 Sep 2009 22:01
by Patrol4.8
Pieter du Toit wrote:Johnboy,
Ahmm, wanneer kry ek my "royalties" vir die foto bo-aan ons webblad - kan ek vir jou my bank besonderhede stuur??


O nee, my vrou moet daardie "royalties" kry

Ek dink ons het dieselfde foto ingestuur?

Re: Tierkloof 30 Aug 2009
Posted: 06 Sep 2009 18:31
by Vaatjie
Lekker.
Re: Tierkloof 30 Aug 2009
Posted: 06 Sep 2009 20:01
by Pieter du Toit
Ok Cornelius ons kan n 50/50 split doen!!!

Re: Tierkloof 30 Aug 2009
Posted: 06 Sep 2009 20:17
by G-MAN
Wag n bietjie!

Daar is sewe van ons in die prentjie, ons pronk nie vernuut nie!

Re: Tierkloof 30 Aug 2009
Posted: 06 Sep 2009 20:25
by Pieter du Toit
G-Man
Soos Gatiep sal se - "bring bietchie jo evidence van jo kiekie wat djy gestuur het en os prat business"!!!