Page 8 of 48

Re: Patrol's 60th Birthday

Posted: 05 Jul 2011 13:34
by Stefan
Kobus,

Any chance Nissan may want to be part of something in the Cape?

Re: Patrol's 60th Birthday

Posted: 05 Jul 2011 13:48
by Herrie
How many Patrols will you get to do something in the Cape on the same date? We have a meeting with Nissan on Monday and I need the information to present a proposal to them.

Re: Patrol's 60th Birthday

Posted: 05 Jul 2011 14:28
by Pieter du Toit
Herrie wrote:How many Patrols will you get to do something in the Cape on the same date? We have a meeting with Nissan on Monday and I need the information to present a proposal to them.
Herrie

Weet nie wat hier in die kaap aangaan nie maar dit sukkel maar om die Kaapse Patrollies bymekaar te kry vir enige iets. :thumbdown:

Ek weet die datum is die 24ste September - dis n Saterdag en n publieke vakansie dag - so kom Capies - kom ons trek saam asb!! :thumbup: Ek is al so desperaat ek het al begin oorweeg om daar na julle toe te ry - maar dit is vrek ver vir n naweek. En minder as n maand later gaan ek Richtersveld toe ook - dis bietjie heavy op die sous rekening.!!!

Stefan ek wil nie jou inisiatief oorvat nie maar ek is meer as bereid om hulp te verleen / betrokke met reelings te wees. Kom kerels die petrol prys by ons kom more met 33c/l af - en daar le nog Aug en Sept voor - so nog twee lekker petrol prys verlagings en dit gaan ons sommer cheap - cheap uitwerk. :woo:

Atlantis duine is n goeie plek - maar ons sal vinnig moet getalle kry om reelings te kan tref ook. Daar mag dalk iets anders ook in die duine aangaan daai naweek.

Sal ons n naamlys begin......ek is in. Copy, paste en add jou naam in n nuwe post. Komaan manne :pray: :pray: - die Cruiser ouens in die Wes Kaap het hulle kompetisie gewen - moet nou nie dat die Kaapse patrol eienaars kom naam weggooi hier by die ander provinsies nie asb tog!!!!! :oldtimer:

1. Pieter du Toit
2.
3.
4.
5.
6.
7.
8.
9.
10.
11.
12.
13.
14.
15.
16.
17.
18.
19.
20.
..........of is ek nou te optimisties???

Bewys my verkeerd asb :thumbup:

Re: Patrol's 60th Birthday

Posted: 05 Jul 2011 15:10
by Stefan
Ek's in vir die Kaap!

Komaan manne, Frans, Johnboy, Charles, Anthony, Soutman, Ross, Wes, David, G-Man (en al jou Patrol kliente)?

Re: Patrol's 60th Birthday

Posted: 05 Jul 2011 15:46
by JohnBoyZA
Dis die dag wat ek terugvlieg van Tanzania ... Sondag?

Re: Patrol's 60th Birthday

Posted: 05 Jul 2011 19:26
by ChristoSlang
I'm in for 3 Provinces! I've separated the lists to avoid confusion...

3 Provinces (24 September 2011):
1. Lionell Lewis - Owner LA Sport
2. Grant Francis
3. Kobus Pienaar
4. Nico Pienaar
5. Louis Liebenberg
6. Douw Rynders
7. Julius Truter
8. Wilfred Moore
9. Christo van Rensburg

Western Cape (Atlantis dunes):
1. Pieter du Toit
2. Stefan

Re: Patrol's 60th Birthday

Posted: 05 Jul 2011 20:57
by van niekerk
weet nie van copy en paste nie. (tegnologies agtergeraak)
sal daar wees as iemand net my naam kan opsit by atlantis duine
dankie
jantie

Re: Patrol's 60th Birthday

Posted: 05 Jul 2011 21:11
by Patrol4.8
Jis Pieter ek is in vir Atlantis duine :thumbup:

Re: Patrol's 60th Birthday

Posted: 05 Jul 2011 22:18
by ChristoSlang
Here we go...

3 Provinces (24 September 2011):
1. Lionell Lewis - Owner LA Sport
2. Grant Francis
3. Kobus Pienaar
4. Nico Pienaar
5. Louis Liebenberg
6. Douw Rynders
7. Julius Truter
8. Wilfred Moore
9. Christo van Rensburg

Atlantis dunes (24 September 2011):
1. Pieter du Toit
2. Stefan de Villiers
3. Jantie van Niekerk
4. Cornelius Kotzé

Re: Patrol's 60th Birthday

Posted: 06 Jul 2011 07:09
by dapper
Just keep us informed on the date and venue,will bring my g60,needs a long drive