Page 7 of 9

Re: River trip 06-10 August 2022

Posted: 17 Aug 2022 08:18
by izakjbrt
I can safetly say, Im always the last one in camp (I got an award to proof it). But I love it. Will come back again and again and again. I like the flexibility of it. I love the camping more than the 4x4 part. But it caters to everyone. Never had issues with anyone. And my shovel has a long handle, so deep pit loo.

Am already planning for next year, cause its gonna be a much longer drive for us

Re: River trip 06-10 August 2022

Posted: 17 Aug 2022 09:30
by iandvl
izakjbrt wrote: 17 Aug 2022 08:18 Am already planning for next year, cause its gonna be a much longer drive for us
So much a longer drive ? Trek julle ?

Re: River trip 06-10 August 2022

Posted: 17 Aug 2022 09:56
by izakjbrt
iandvl wrote: 17 Aug 2022 09:30
izakjbrt wrote: 17 Aug 2022 08:18 Am already planning for next year, cause its gonna be a much longer drive for us
So much a longer drive ? Trek julle ?
Jip, trek einde van Sept Ramsgate toe, en daar is freaken geen patrol specialiste nie. Ek baanmoet begin die Boeke opswot

Re: River trip 06-10 August 2022

Posted: 18 Aug 2022 08:37
by Alex Roux
izakjbrt wrote: 17 Aug 2022 09:56
iandvl wrote: 17 Aug 2022 09:30So much a longer drive ? Trek julle ?
Jip, trek einde van Sept Ramsgate toe, en daar is freaken geen patrol specialiste nie. Ek baanmoet begin die Boeke opswot
Pasop vir die sout kanker.

Re: River trip 06-10 August 2022

Posted: 18 Aug 2022 08:45
by izakjbrt
Alex Roux wrote: 18 Aug 2022 08:37
izakjbrt wrote: 17 Aug 2022 09:56
iandvl wrote: 17 Aug 2022 09:30So much a longer drive ? Trek julle ?
Jip, trek einde van Sept Ramsgate toe, en daar is freaken geen patrol specialiste nie. Ek baanmoet begin die Boeke opswot
Pasop vir die sout kanker.
Jong ja, ek kan baie kar was in my toekoms sien. My patrol kom eintlik van Durban af, was gebruik deur die sea rescue institute.

Re: River trip 06-10 August 2022

Posted: 19 Aug 2022 06:41
by Tinus lotz
Isak mens reel net n kuier wanneer dir tyd is Anthony se wifi werk great 👍

Re: River trip 06-10 August 2022

Posted: 19 Aug 2022 08:20
by izakjbrt
Tinus lotz wrote: 19 Aug 2022 06:41 Isak mens reel net n kuier wanneer dir tyd is Anthony se wifi werk great 👍
Ek gaan die enigste ou op aarde wees wat 700km met 'n patrol ry om dit te gaan laat diens, wag, met 2 patrols. Sal vir Anthony gratis verblijf by die see gee, en lommer by die waffle house. Wen Wen

Re: River trip 06-10 August 2022

Posted: 19 Aug 2022 08:45
by SCUBA Patrol
izakjbrt wrote: 18 Aug 2022 08:45
Alex Roux wrote: 18 Aug 2022 08:37
izakjbrt wrote: 17 Aug 2022 09:56 Jip, trek einde van Sept Ramsgate toe, en daar is freaken geen patrol specialiste nie. Ek baanmoet begin die Boeke opswot
Pasop vir die sout kanker.
Jong ja, ek kan baie kar was in my toekoms sien. My patrol kom eintlik van Durban af, was gebruik deur die sea rescue institute.
Gebruik 'n koppie diesel in die water as jy karwas, help baie om die sout kanker uit te hou! En polish mooi op vir 'n blink kar.

Re: River trip 06-10 August 2022

Posted: 19 Aug 2022 09:10
by izakjbrt
SCUBA Patrol wrote: 19 Aug 2022 08:45
izakjbrt wrote: 18 Aug 2022 08:45
Alex Roux wrote: 18 Aug 2022 08:37

Pasop vir die sout kanker.
Jong ja, ek kan baie kar was in my toekoms sien. My patrol kom eintlik van Durban af, was gebruik deur die sea rescue institute.
Gebruik 'n koppie diesel in die water as jy karwas, help baie om die sout kanker uit te hou! En polish mooi op vir 'n blink kar.
Baie dankie, sal so maak. Die Kärcher gaan vir 'n slag bijtje werk vir sy verblyf

Re: River trip 06-10 August 2022

Posted: 19 Aug 2022 09:50
by iandvl
SCUBA Patrol wrote: 19 Aug 2022 08:45 Gebruik 'n koppie diesel in die water as jy karwas, help baie om die sout kanker uit te hou! En polish mooi op vir 'n blink kar.
Dis baie goeie raad.

I also use diesel on the chassis before heading down to the coast. I use one of those garden / pesticide sprayer things that pump up. Put in a bit of diesel, pump it up and spray. The long spray nozzle gets in between all the chassis members etc. The car smells slightly like an oil burner for a day or two, but after that it is fine.

In my opinion, the only thing diesel is good for, but I'm a TB-man and hence biased... :rolling: :rolling: :rolling: