Page 7 of 7
Re: 13-15 July 2018: 3 Provinces / Provinsies
Posted: 30 Aug 2022 08:09
by Alex Roux
SJC wrote: ↑29 Aug 2022 21:21
Alex Roux wrote: ↑19 Jul 2018 20:51
Helshoogte
Wat het van jou video geword?
Weet nie. Ek kan hom ook nie meer kry nie...
Re: 13-15 July 2018: 3 Provinces / Provinsies
Posted: 30 Aug 2022 17:57
by SJC
op my bucket list hierdie roete...
Re: 13-15 July 2018: 3 Provinces / Provinsies
Posted: 31 Aug 2022 07:53
by Alex Roux
Alex Roux wrote: ↑30 Aug 2022 08:09
SJC wrote: ↑29 Aug 2022 21:21
Wat het van jou video geword?
Weet nie. Ek kan hom ook nie meer kry nie...
I found it in my archives and republished
Re: 13-15 July 2018: 3 Provinces / Provinsies
Posted: 31 Aug 2022 08:48
by Peter Connan
Ek verstaan van Ant en Japie-hulle se video dat helshoogte nou effektief on-rybaar geword het?
Dink ons moet volgende jaar 'n forum-trip soontoe reel.
Re: 13-15 July 2018: 3 Provinces / Provinsies
Posted: 31 Aug 2022 09:52
by Alex Roux
Peter Connan wrote: ↑31 Aug 2022 08:48
Ek verstaan van Ant en Japie-hulle se video dat helshoogte nou effektief on-rybaar geword het?
Dink ons moet volgende jaar 'n forum-trip soontoe reel.
Ja, as dit onrybaar geword het, moet ons dit doen!

Re: 13-15 July 2018: 3 Provinces / Provinsies
Posted: 31 Aug 2022 18:26
by SJC
Peter Connan wrote: ↑31 Aug 2022 08:48
Ek verstaan van Ant en Japie-hulle se video dat helshoogte nou effektief on-rybaar geword het?
Dink ons moet volgende jaar 'n forum-trip soontoe reel.
18 minute in die video..