Page 7 of 13

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 11 Apr 2017 14:37
by Wilkie
Dirk is jy nie die 2 eye C nie..??

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 11 Apr 2017 19:48
by SJC
Wilkie wrote:Dirk is jy nie die 2 eye C nie..??
Dirk is in die wildtuin.... WWW

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 12 Apr 2017 10:44
by Wilkie
mmmmmm....nou wonder ek

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 14 Apr 2017 00:27
by DEVOLSCHENK
OK GUYS LETS PUT THIS BABY TO BED?
Vir die wat wil ons vertrek die 27ste na Swaziland. Die 28ste kan ons bietjie site seeing doen. Dinge soos bv. Swazi-Candles, Ngwenya Glas, Pick &Pay ens.
For those who don't want to you may leave for Swaziland on the 28th.
29 en 30 ry ons die roete noord en suid
1ste vertrek ons weer huistoe
Sal GPS CO's kry
Ons kamp by Hasie Crous op sy plaas langs die dam.
There will be 2 site toilets so that we don' t poooo on his lawn
Water will be supplied
Hasie sold his butchery so take your own meat just make sure its vacuum packed for the border
Beste is koop sommer vleis daar
Bring saam:
Eie drank (ook daar beskikbaar te koop natuurlik)
Eie kos
Eie slaapplek en eie vrou
Sal probeer reel vir hout anders koop ons sommer daar

Kamp toegang 1kg biltong vir Kampkommodant :biggrin:

Drive safe and see you there

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 14 Apr 2017 00:41
by DEVOLSCHENK
GOEISTE MENSE!!!!!!!!!!
JULLE KLA MEER AS N SPUL CRUIZER-OUENS
Net as n regstelling
Almal bid vir reën, toe reën dit in Swaziland ook
As julle sou ry sou julle die karre kon beskadig
Maar net aan julle karre gedink 1
x Patrol by slip and slide na daai reën = 1x 3ton skate board = 1x helse groot gemors
Jy dra nie ñ dooie Patrol soos ñ six pack rond nie

Groetnis

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 14 Apr 2017 00:58
by DEVOLSCHENK
VERY IMPORTANT FOR BORDER PLEASE READ IF YOU ARE TRAVELING WITH KIDS UNDER 18

http://www.dha.gov.za:8086/index.php/st ... -june-2015

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 17 Apr 2017 06:54
by Wilkie
Dankie KAmp kommadant..
Ek vertrou my groen Patrol is nou weer reg en ons gaan goeie naweek he :biggrin: :biggrin: :biggrin:

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - Swaziland

Posted: 18 Apr 2017 17:26
by Alex Roux
offroadbiker wrote:Bywoning

1. David Volschenk - KAMP KOMEDANT
2. Tinus Lotz
3. Wilkie
4. Anton (Mamba)
5. Ossewa (Dawie)
6. Alex R
7. Maginty
8. Pathmaker (Graham)
9. Oom Lood
10. Michael

Miskien lysie
1. iandvl
Mense, my hart is swaar, want dit lyk nou moeilik vir my om dit te maak.
Jammer, maar dit lyk nie goed nie, ek is overcommitted.
So moenie daarop reken dat ek dit gaan maak nie.

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 18 Apr 2017 17:34
by iandvl
Ek gaan dit ongelukkig nie maak nie. Vrou lief en ek het besluit om Kasane se kant toe te neuk.

Gaan groot, en geniet. :)

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 19 Apr 2017 08:23
by Mamba
Hi Guys,

My patrol needs some TLC.

I will unfortunately not be able to go on this trip.

Enjoy.