Sal sien....Wilkie wrote:Gaan jy jou bakkie bande opsit ... Dink hulle sal goed werk
Het tans die bakkie se bande op die 4.5. Hulle het bietjie gewerk gister by waterfall safari lodge naby loskop - baie klipperige trail. Lekker gewees.
Die bakkie se steelies se offset is net nie baie lekker nie - die bande sit baie naby aan die voertuig. Moes bakkie se 3cm spacers agter op sit om te verhoed dat die bande skuur op flex.