Page 7 of 64

Re: Patrol Spotting

Posted: 24 Feb 2016 13:46
by Tinus lotz
Oe oe ee ee shoe mooi kar maar cover moet gaan :rolling:

Re: Patrol Spotting

Posted: 24 Feb 2016 20:37
by SJC
Hahaha, ja toe ek stop om petrol in te gooi het ek ontlae geraak van die cover... :rolling:

Re: Patrol Spotting

Posted: 24 Feb 2016 21:49
by jonathan
Nice Fanus! Seker jy gaan hom geniet! :thumbup:

En gou gewoond raak om gereeld te stop vir petrol :lol:

Re: Patrol Spotting

Posted: 25 Feb 2016 05:34
by Alex Roux
Bring jy hom Swaziland toe?

Re: Patrol Spotting

Posted: 25 Feb 2016 07:06
by offroadbiker
Nie met daai wheel cover nie asb :naughty: :oldtimer:

Re: Patrol Spotting

Posted: 25 Feb 2016 07:36
by SJC
Nee gaan die bakkie vat.

Re: Patrol Spotting

Posted: 28 Feb 2016 11:12
by Tinus lotz
Wie se trol is die ? Het n club sticker en n pc bash plate op.....worry bietjie oor pienk recovery hook amper so erg soos Fanus se ex wheel cover....lol :helpsign:

Re: Patrol Spotting

Posted: 28 Feb 2016 11:40
by Tinus lotz
2 ander patrols by builders gesien .....die een lyk rof nice

Re: Patrol Spotting

Posted: 28 Feb 2016 11:41
by Tinus lotz
Hy val amper in patrol porn draad

Re: Patrol Spotting

Posted: 09 Mar 2016 08:42
by iandvl
George Brittnel in sy Patrol gesien op die R511 op pad terug van Sunninghill gister. Die 'trol lyk maar mooi. :)