Page 7 of 24
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 30 May 2015 13:15
by Tinus lotz
Russ pull in.....

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 30 May 2015 15:52
by Alex Roux
Chris Skinner wrote:Tinus - put my name down please.... still tentative but think I can make it!
Lykmy nog 'n epic Patrol trip op hande
Thinus, kan jy dalk die lys opdateer?
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 30 May 2015 19:01
by Tinus lotz
Sodra ek weer op n pc is

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 24 Jun 2015 08:36
by Michael
Ok so aangesien Tinus nooit naby n PC is het ek vir ons n lysie gemaak
1. Tommie
2. Tinus Lotz
3. JoshJ
4. Michael Steyn
5. Andre Durand
6. Ian de Villiers
7. Stefan de Villiers
8. Scott
9. Alex Roux
10. IanT
11. Abri Hoffman
12. Thabbies
13. Chris Skinner
Russ Kellermann (needs to confirm)
As ek iemand gemis het, post jou naam dan edit ek die lysie
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 16 Jul 2015 10:14
by Mamba
Anton Schutte
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 16 Jul 2015 12:24
by arnosl001
Gents I am also keen to go.
Do we arrange for the Camp site directly with the resort as I want to take the caravan and family but need to make sure we have a camp site booked.
Please add me to the list: Arno Slabbert
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 16 Jul 2015 12:28
by Tinus lotz
Tommie wil speak to them closer to the time ....the more the better we make a plan

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 20 Jul 2015 14:21
by Tommie
Dag Arno.
Nie nodig om te bespreek nie. Ek sal groep bespreking doen 2 weke voor die tyd. Daar gaan beslis plek vir jou en die gesin wees,
Groete
Tommie
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 20 Jul 2015 14:39
by Tommie
Dag Maats.
Hiermee die koordinate vir die blyplek en die 2 roetes.
Waterford roete.
S 28`56' 23.1" E 022` 21' 07.6"
Boegoeberg eco resort.( Kamplek).
S 29` 02' 29.2" E 022`12' 21.6"
Soutput Roete
S 29`00' 13.9" E 022` 13' 21.1"
Hoop dat almal se GPS'e op dieselfde formaat gestel is. Gaan kyk of julle dit kan kry.
Groete
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 20 Jul 2015 15:23
by arnosl001
Dankie Julle ons sien uit daarna. Groete Arno