Re: DYNO day 30 MEI 2015
Posted: 28 May 2015 08:21
Herrie, daai is mooi krag wat jou 4.5 maak. Dit is 95kw as mens dit terug werk.
Weet jy wat jou torque was?
Weet jy wat jou torque was?
Welcome Patrollers and Friends! A resource for Nissan Patrol enthusiasts in Africa - LAUNCHED April 2009.
https://www.patrol4x4.co.za/
Daai einste Albert van Dastek het Chuck jare terug ook laat draai by sulke krag. Ek sien iot daarna om te sien hoe die kurwes gaan lyk met 'n kleiner turbo wat baie vinniger al begin bydraes maak...Herrie wrote:My Patrol het baie krag gewys met sy laaste Dyno!
Michael, hier's 'n website wat somer maklik vir jou die torque uitwerk as jy krag & rpm intik.Michael wrote:Herrie, daai is mooi krag wat jou 4.5 maak. Dit is 95kw as mens dit terug werk.
Weet jy wat jou torque was?
Didn't know that there were 4.8 diesel Patrols out there? Hmmmm - now there's an idea!IanT wrote:Hay Cristo, did I not see you outside the Zambezi/China Mall spar last week Sunday? In a nice looking white 4.8???