Page 7 of 9
Re: Chuck Norris is in ICU
Posted: 08 Feb 2015 07:15
by Tinus lotz
Gaan jy kyk na ander parte of n ander engine??
Re: Chuck Norris is in ICU
Posted: 08 Feb 2015 12:47
by Kagiso II
Hey Christo Slangamn .. askies e3n sorri te hoor vanni skade -- ek het juis in die week oor Chucky gespog daar bo in Botswana Okavangoo..
bewys die lot verkeerd en sit n ZD 30 imprt in Chucky .. n 2004 ++ engine met 80 thou op .. .. oompie stel so voor
Selfs 'n 2,5 Pathy / Navra engine sal daar werk .. kyk maar wad doen die 2,5 Cabstar trokkies .. PLENT krag daar..
Maar daai ZD 30 in die nuwe Patrol bakkie stel my gerus .. [About 25 K se rande .. 50 tot 60 K om die 4,2 te fix met nuwe blok ..]
Re: Chuck Norris is in ICU
Posted: 08 Feb 2015 15:29
by ChristoSlang
Kagiso II wrote:Hey Christo Slangamn .. askies e3n sorri te hoor vanni skade -- ek het juis in die week oor Chucky gespog daar bo in Botswana Okavangoo..
bewys die lot verkeerd en sit n ZD 30 imprt in Chucky .. n 2004 ++ engine met 80 thou op .. .. oompie stel so voor
Selfs 'n 2,5 Pathy / Navra engine sal daar werk .. kyk maar wad doen die 2,5 Cabstar trokkies .. PLENT krag daar..
Maar daai ZD 30 in die nuwe Patrol bakkie stel my gerus .. [About 25 K se rande .. 50 tot 60 K om die 4,2 te fix met nuwe blok ..]
Hmmm... so 'n moderne 3 liter of hipermoderne 2.5 liter gedoente gaan
HEELWAT elektriese rondspringery behels! Daai motors benodig mos 'n hoofraam komper om hulle aan te dryf, en Chuck het niks sulke dinge in sy lyf nie. Ek bly vir eers maar by die 4.2 ding - ek sal met Davik Volschenk onderhandel oor syne...
Re: Chuck Norris is in ICU
Posted: 08 Feb 2015 22:01
by Tinus lotz
Christo ek het n 4.2 diesel wat aandag nodig gehad het by raka gekry en vir een van die forum manne gegee ek weet hy het hom nie gebruik nie so kom ons kyk wat ek kan reel...
Dawid het ook n 4.2 motor wat in stukke is ....bou eerder n regte turbo engine wat jy weet alles is reg en nuut .....maar kostes is mos maar altyd n issue. ....laat weet jou sodra ek iets hoor

Re: Chuck Norris is in ICU
Posted: 08 Feb 2015 23:25
by ChristoSlang
Tinus lotz wrote:Christo ek het n 4.2 diesel wat aandag nodig gehad het by raka gekry en vir een van die forum manne gegee ek weet hy het hom nie gebruik nie so kom ons kyk wat ek kan reel...
Tinus, ek sal dit baie waardeer as jy kan hoor of daai motor nog beskikbaar is!
Re: Chuck Norris is in ICU
Posted: 09 Feb 2015 07:01
by Herrie
Sterkte Christo en ek hoop jy kom reg!
Re: Chuck Norris is in ICU
Posted: 09 Feb 2015 08:30
by ricster
Re: Chuck Norris is in ICU
Posted: 09 Feb 2015 14:22
by Tinus lotz
Ek glo nie jy is kwaad genoeg vir jouself om nou te begin sukkel met electrics flow meters ens nie 4.2 met daai mooi blaas masjien en jy rol weer

Re: Chuck Norris is in ICU
Posted: 09 Feb 2015 20:39
by Alex Roux
This brings back some memories
Some considerations around the 4.2 replacement at this thread, albeit for the hand grenade ZD30 Patrols.
http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.ph ... 2&start=10
As regards the ZD30 engine, I refer to Mr Tour de Frans himself:
tour de frans wrote:...
I think Pieter and JG will aggree if I say: never mind if you get a ZD30 for free, do not use it again.
Open a zd30 that is still running, I can guarentee the head is cracked. But nevermind them.
http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.ph ... 2&start=30
Personally I prefer not to hit my big toe against the same rock again. But thats just me....
Christo,
There is only one thing that still bugs me:
Do you know why / how this happened.
All we know is that it was heat related. So not necessarily water in the Diesel?
As long as the cause is not clear I will be hesitant to make a decision on the same engine replacement.
Re: Chuck Norris is in ICU
Posted: 09 Feb 2015 22:08
by ChristoSlang
Alex Roux wrote:All we know is that it was heat related. So not necessarily water in the Diesel?
Alex, the "water in diesel" warning light was lit when the engine lost power and Graham emptied a substantial amount of water from the diesel filter water trap the following day. His first opinion was that the damage was caused by water-contaminated diesel, and this was confirmed by an engineering shop last week.
I concede that it only ran for a measly 300 000 km before throwing in the towel, but I won't hesitate for a moment to replace it with another 4.2...