Page 7 of 14
Re: Madman / Landy on line
Posted: 15 Jan 2016 17:58
by Michael
Fanus as jy olie temp wil meet moet jy ongelukkig die olie uit tap, want daar kom n adapter in die plek van die sump prop en dan skroef die temp sender daar in.
Die olie druk twee opsies. Of jy kry n olie sender wat byde druk meet asook die lighie op die dash af sit, of jy moet n T piece kry en die sender daar sit.
Wil jy he ek moet fotos vir jou post?
Re: Madman / Landy on line
Posted: 15 Jan 2016 20:53
by SJC
Michael wrote:
Wil jy he ek moet fotos vir jou post?
Ja, asb.

Re: Madman / Landy on line
Posted: 16 Jan 2016 07:15
by Michael
Hier is hoe my setup lyk
Re: Madman / Landy on line
Posted: 16 Jan 2016 13:26
by SJC
Michael wrote:Fanus as jy olie temp wil meet moet jy ongelukkig die olie uit tap, want daar kom n adapter in die plek van die sump prop en dan skroef die temp sender daar in.
Die olie druk twee opsies. Of jy kry n olie sender wat byde druk meet asook die lighie op die dash af sit, of jy moet n T piece kry en die sender daar sit.
Ek sal die olie temp maar vir eers los.
Het hierdie olie druk sender (nie seker of myne 5bar of 10 bar is nie):

- vdopressuredouble.jpg (41.17 KiB) Viewed 3592 times
Sal ek 'n t-piece moet kry om dit te fit, of net as ek dit wil koppel met dash olie lig?
(Hierdie een:
http://www.madman.co.za/index.php/produ ... street-tee ?)
Die "coolant adapter kit" wat gebruik word om coolant temp te meet, wat is die korrekte diameter, 32-35-38-42-of 50? (is nie nou naby voertuig om te meet nie).
http://www.madman.co.za/index.php/produ ... y/adapters
Dit sal saam met hierdie sender gebruik word:
http://www.madman.co.za/index.php/produ ... -deg-c-vdo
Watse coolant/water level sender is die korrekte een:
http://www.madman.co.za/index.php/produ ... -detectors ?
Is daar enige ander fittings of adaptors wat ek sal nodig kry?
Re: Madman / Landy on line
Posted: 16 Jan 2016 14:17
by SJC
Indien ek die olie temp sender solank wil koop, wat se sump adaptor is die korrekte een?
Re: Madman / Landy on line
Posted: 16 Jan 2016 15:39
by djhep
Hi all. Im just reading this thread now.
SAC in Boksburg did a good job tuning my Patrol recently, and i am happy with the work they did.......
However they also routed the earth wire to the cab chassis, causing erratic readings while operating lights, a/c etc.
They also fitted the oil pressure sensor incorrectly, causing it to drip oil at a rate fast enough to give my chassis a nice corrosion protection layer on my 300k journey home.
It was fairly simple to correct both problems, but i would expect them to get this basic bread and butter installation done correctly.
Or maybe i am just too fussy
Dave
Re: Madman / Landy on line
Posted: 16 Jan 2016 16:01
by Michael
Fanus, die oil pressure sender moet die 10bar een wees
Die sump plug adaptor is dieselfde as die cruiser 4.2 sin, so kyk onder die cruiser Madman kit watse een hy gebruik.
Jy sal moet jou top radiator hose meet om te sien watse een jy moet koop, ek het geraai en toe koop ek doe verkeerde een
Re: Madman / Landy on line
Posted: 16 Jan 2016 16:30
by SJC
Pieter B wrote:
Ek het 'n EMS2 wat ek wil verkoop. Ek het dit in my 2.7 gehad met 'n VDO olie druk sensor. Sal more soek in die garage en foto's opsit.
Hi Pieter, weet jy of die oil pressure sender 5 of 10 bar is?
Re: Madman / Landy on line
Posted: 16 Jan 2016 16:34
by SJC
Michael wrote:Fanus, die oil pressure sender moet die 10bar een wees
Die sump plug adaptor is dieselfde as die cruiser 4.2 sin, so kyk onder die cruiser Madman kit watse een hy gebruik.
Jy sal moet jou top radiator hose meet om te sien watse een jy moet koop, ek het geraai en toe koop ek doe verkeerde een
ok, dankie. DIs die M12 x 1.25.

Re: Madman / Landy on line
Posted: 16 Jan 2016 19:22
by Michael
Fanus, die sender moet n 10bar wees omrede jou presure oor 5bar gaan as die olie koud is en dan kan die Madman die pressure nie meer lees nie.
So ver ek weet kan die Madman beide die 5bar en 10bar vat, mens moet net in sy settings stel watse een jy het.