Page 7 of 8

Re: Bridgestone Club Challenge - 12 April 2014

Posted: 13 Apr 2014 06:35
by Tinus lotz
Dankie kobus.....baie moeite en effort van julle kant af ...was n lekke dag :salute:

Re: Bridgestone Club Challenge - 12 April 2014

Posted: 13 Apr 2014 11:42
by Herrie
Die top 3 is:

Christiaan Visagie (HB)
Vaughn Ashford (HB)
Tim Klopper (Terrano)

Re: Bridgestone Club Challenge - 12 April 2014

Posted: 13 Apr 2014 11:55
by Peter Connan
Dankie Kobus, Vaughn, George en al die ander wat verantwoordelik was vir 'n baie lekker dag.

Re: Bridgestone Club Challenge - 12 April 2014

Posted: 13 Apr 2014 17:13
by Herrie
Hi Tinus en Peter - baie dankie dat julle saam kom ry het gister :thumbup:

Re: Bridgestone Club Challenge - 12 April 2014

Posted: 13 Apr 2014 20:24
by Jorrie
Herrie wrote:Die top 3 is:

Christiaan Visagie (HB)
Vaughn Ashford (HB)
Tim Klopper (Terrano)
Baie geluk Manne!

Re: Bridgestone Club Challenge - 12 April 2014

Posted: 15 Apr 2014 05:30
by Jorrie
Any pics? :gotpics: :gotpics:

Re: Bridgestone Club Challenge - 12 April 2014

Posted: 15 Apr 2014 09:39
by Stefaansie
Herrie wrote:Die top 3 is:

Christiaan Visagie (HB)
Vaughn Ashford (HB)
Tim Klopper (Terrano)
Waar het die "kuier gaste" op die lysie geeindig?

Re: Bridgestone Club Challenge - 12 April 2014

Posted: 15 Apr 2014 12:40
by Jorrie
Stefaansie wrote:
Herrie wrote:Die top 3 is:

Christiaan Visagie (HB)
Vaughn Ashford (HB)
Tim Klopper (Terrano)
Waar het die "kuier gaste" op die lysie geeindig?
Well done guys!!

Re: Bridgestone Club Challenge - 12 April 2014

Posted: 15 Apr 2014 14:13
by Herrie
Met hulle klein karretjies het hulle bo gekom omdat die hindernisse te wyd was vir hulle.

Die top 3 Klublede moet na die final toe gaan in November.

Re: Bridgestone Club Challenge - 12 April 2014

Posted: 16 Apr 2014 13:16
by Stefaansie
Kobus,

Ek het so verstaan.

Wou maar net weet of die kuier gaste die Nissans ore aangesit het.