Page 7 of 8

Re: Tierkloof 30 Aug 2009

Posted: 02 Sep 2009 16:57
by tour de frans
Tierkloof was baie lekker,net so nice om n klomp patrols te sien en om hul baase te ontmoet.Baie dankie vir die lekker dag patrol manne en baie dankie Pieter vir die reel daarvan.G-man jy het n mooi kar werklik en soos jy se kom ons try vir meer patrols volgende keer. :thumbup:
Groete Frans

Re: Tierkloof 30 Aug 2009

Posted: 02 Sep 2009 18:49
by Patrol4.8
Sjoe, ek sien ons 7 Patrollies pronk nou bo-aan die bladsy :thumbup:

Re: Tierkloof 30 Aug 2009

Posted: 03 Sep 2009 08:32
by Vaatjie
Dis maar goed ek was nie daar nie, want my standaard PATROL sou net die foto bederf het. Hi hi hi :lol: Dit moes lekker gewees het, maar ek wonder net, was julle kerktoe of is daar darem 'n paar fotos in die bos, klip, sand geneem. :think:

Re: Tierkloof 30 Aug 2009

Posted: 03 Sep 2009 08:48
by Rittelin
:lol: :biggrin: :clap: :salute: hahaha....wil ek ook weet...!! :think: :idea:

Re: Tierkloof 30 Aug 2009

Posted: 03 Sep 2009 11:04
by Pieter du Toit
Hi All,

Ok Ok I get the message - laat ons darem nou die sand en klip ook wys. Ek wou eintlik nie so baie fotos post nie - bang die "GROOTBASE" raas met my - maar juule soek dit so hier is dit:

Blaasoppie skop klip!!
Image

Tour de Frans wys hoe om dit te doen sonder klip skop
Image

Rodger Dodger se wa bring sy kant
Image

G-Ma durf die klip aan...
Image

En maak mince meat van hom!!!
Image

Rodger wys sy staal
Image

G-Man se pel kom...
Image

....En hy eet hom soos n mielie!!!
Image

Saltman kom en try dieselfde....
Image

....en glip soos n koekie seep daaroor!!!
Image

Cornelius volg op...
Image

...en doen dit met gemak!!
Image

Ok die Cruiser moet seker ook n beurt kry.....
Image

....en wragtig hy maak dit!!! :lol:
Image

Blaasoppie lig sy been....
Image

En Frans se wa na-aap hom!!
Image

En wragtig die Cruiser "cruise" daar uit!!!
Image

Ok - hoop darem ek het nou almal se belustigheid so bietjie bevredig!!! Tot volgende keer wat ons weer so maak - hierdie keer net met meer Patrols!!!

Re: Tierkloof 30 Aug 2009

Posted: 03 Sep 2009 12:48
by Rittelin
Very nice!! :clap: Thx!! :thumbup:

Where's the rest...?? :think:

:biggrin:

Re: Tierkloof 30 Aug 2009

Posted: 03 Sep 2009 13:47
by Pieter du Toit
Rittelin,

Jy soek nou vir moeilikheid - die Administrators en moderators (GROOTBASE!!!) sal my ophang - ek het oor die 500meg se fotos van Sondag - maar kan nie almal hier post nie!!!

Jy moet maar tevrede wees met daardie - miskien post van die ander ouens ook n foto of drie - daar was darem nog ander kameras ook :woo:

Re: Tierkloof 30 Aug 2009

Posted: 03 Sep 2009 13:51
by Rittelin
ok!! :doh: ek weet dis nogals 'n mission om die goed ge-size en gelaai te kry... :surprised:

T.R. (trip reports) posting op 'n Forum issie vir sissies nie...!! :naughty:

Re: Tierkloof 30 Aug 2009

Posted: 03 Sep 2009 14:20
by Pieter du Toit
Ek stem saam - T.R.'s isssie vir sissies nie - maar daar is BAIE BAIE ander meer "user friendly" maniere van goed op die web laai!!! (Administrators & moderators take note!!)

Ek dink in elk geval teen die tempo wat ons forum groei sal die GROOTBASE in elk geval moet kyk na ander meer praktiese en eenvoudiger maniere - daar is manne wat met hul hande in die olie werk en nie baie rekenaar vaardighede het nie - en ons mis goeie raad en fotos van hulle af juis omdat hulle sukkel en nie lus is daarvoor nie. Ek is nou weer nie 'n olie hande ou nie - dis hoekom arme Tour de Frans seker ewiglik spyt is hy het my sy sel no en adres gegee - ek boer daar!!! :lol: Gee my maar eerder die rekenaar!! :thumbup:

Re: Tierkloof 30 Aug 2009

Posted: 03 Sep 2009 18:13
by Abri Hoffman
'n Maklike manier om die fotos te resize is om gebruik te maak van Infranview.
Download dit van hier af:

http://www.irfanview.com/main_download_engl.htm

Dit verniet :wink:

Maak gebruiik van die menu's
Image
Resize
Save as

dan gaan jy na jou persoonlike gallery, upload so 10 fotos op 'n slag.

Makliker as om olie af te tap.
:thumbup: