Hi All,
Ok Ok I get the message - laat ons darem nou die sand en klip ook wys. Ek wou eintlik nie so baie fotos post nie - bang die "GROOTBASE" raas met my - maar juule soek dit so hier is dit:
Blaasoppie skop klip!!
Tour de Frans wys hoe om dit te doen sonder klip skop
Rodger Dodger se wa bring sy kant
G-Ma durf die klip aan...
En maak mince meat van hom!!!
Rodger wys sy staal
G-Man se pel kom...
....En hy eet hom soos n mielie!!!
Saltman kom en try dieselfde....
....en glip soos n koekie seep daaroor!!!
Cornelius volg op...
...en doen dit met gemak!!
Ok die Cruiser moet seker ook n beurt kry.....
....en wragtig hy maak dit!!!
Blaasoppie lig sy been....
En Frans se wa na-aap hom!!
En wragtig die Cruiser "cruise" daar uit!!!
Ok - hoop darem ek het nou almal se belustigheid so bietjie bevredig!!! Tot volgende keer wat ons weer so maak - hierdie keer net met meer Patrols!!!